LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Protea | LekkeSlaap
+12

La Protea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frangipani-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Protea is ’n selfsorg-enkelwoonstel op die eienaar se perseel in ’n lieflike en stil area in Somerset-Wes.

Die woonstel het ’n aparte ingang en privaat parkeerplek in die skadu. Die woonstel het ’n oopplan-uitleg. Daar is ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis-area is met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n braai-area voor die woonstel.

Die stoep-area bied lieflike uitsigte oor die see en op die berg. Die eiendom is ongeveer 6 km vanaf die strand en Somerset Mall en 27,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by La Protea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Protea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frangipani-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Protea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frangipani-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78aa226ce22970344ba2f733802ce2b4e8d49cfe5c09daf9935ca5292da6c0e79d063f3ab3c24ca6ed38cf92bf7e72028ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Frangipani Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.0620217 18.8200349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!