Fichardt Park Akkommodasie by La Provence Accommodation Bloemfontein | LekkeSlaap
+21

La Provence Accommodation Bloemfontein

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir La Provence Accommodation Bloemfontein
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele M - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met tieners

Baie gerieflik met vriendelike diens.

Baie lekker gebly, gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Nicolaas O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, kan die plek sterk aanbeveel.

Ons is vriendelik ontvang en die persoon het vir ons vir die aand sy braai geleen. En terloops, iets wat daar kort is 'n braai. Na 'n lang pad is 'n vuurtjie en biertjie tog lekker.

Elzaan D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D
Gesin met tieners

Passie in hout uitgekerf!

Wat 'n pragtige plek so naby aan die N1. Die eienaar se passie vir historiese hout items en vreugde van besonderse mooi houtmeubels uit sy vorige fabriek, gekoppel met pragtige dekor en hartlikheid, het ons so tuis laat voel. Baie baie dankie!

Tabitha O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha O
Gesin met klein kinders

Comfortable, convenient stay.

Comfortable flatlet containing beautiful antique furniture.

Tertia S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik! Ligging is uitstekend. Naby hoofroete.

2-Slaapkamerhuis is uit die tydskrif versier. Antieke meubels uit die boeke. Met terugreis beplan ons weer ons oorbly daar! Fantasties netjies, ruim, gerieflike ligging. Gasheer vriendelik en dit wys hy geniet kuiergaste. Dankie, Pieter!

Carel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik en puik.

Ons het baie lekker gebly. Kombuis is bietjie klein en 'n stort sou lekker gewees het. Dit was egter 'n aangename verblyf wat ons sterk aanbeveel. Die gasheer het regtig sy bes gedoen om ons tuis te laat voel en alles reg te laat wees. Ons sê baie baie dankie.

Aloma S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma S
Gesin met tieners

Dit was heerlik.

Ons het regtig baie lekker gebly. Sal hierdie akkommodasie aanbeveel en weer gebruik.

Cornelia D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, kamers en sitkamer gerieflik groot.

Die huisie is goed toegerus. Die twee slaapkamers, badkamer en eet sitkamer is lekker gemaklik. Ek dink daar moet 'n bietjie aandag aan die kombuisie gegee word.

Liz R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R

Hulpvaardig!

Ons het eers 02:00 in die vroeë oggendure daar gearriveer en die eienaar was so hulpvaardig en vriendelik, ons het heerlik gerus om ons volgende reis aan te pak. Baie dankie vir die gasvryheid, dit word op reg waardeer.

Christo O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Foute en probleme word gou en professioneel aangespreek.

Ludwig R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig R
Gesin met tieners

Sentraal geleë en waarde vir geld.

Ek kan La Provence enige dag en met groot vrymoedigheid aanbeveel. Pragtige kothuis met eie privaat ingang. Naby aan als in Bloemfontein. Sal beslis weer daar oorslaap as ek in Bloemfontein is.

Deon S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie dankie Piet vir die vriendelike ontvangs en die klein bederfies, jul sien ons vir seker weer.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Plesier! Sien uit om jul weer te ontvang.
Groete.

La Provence Accommodation Bloemfontein
Dot M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find and close to N1 highway.

We received a friendly welcome and stayed in clean well kept rooms.

Thea J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J
Saam met vriende

Vir seker die moeite werd. Sal beslis aanbeveel en weer daar bly.

Baie huislik, gesellig en ongelooflik netjies. Ons was tuis, eienaars was baie vriendelik. Die verblyf is netjies en kan met lof aanbeveel word.

Petrus M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyfervaring vir die moeë reisiger.

'n Heerlike, huislike verblyf met goeie geriewe en baie goed geleë naby die snelweg. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer benut.

Annriette S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die meubels was eg klassieke style wat ons geval het.

Die verblyf was voldoende vir ons. Matras dalk te hard na ons smaak, en die kombuisie baie klein, veral as mens lank wil bly maar vir ons doeleindes was dit voldoende.

Willy R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Sal dit aanbeveel vir ander reisigers.

La Provence se meubels en dekor is fantasties. Baie spasie en waarde vir geld. Eienaar gaan uit sy pad om jou behulpsaam te wees.

Minet C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Minet C
Gesin met klein kinders

Goed.

Alles was goed behalwe dat die TV se afstandbeheer stukkend was en in die 4 dae nie uit gesorteer was nie en dat ons een aand nie geslaap het nie, maar moes dit ten volle betaal het.

Sonette N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld verblyf. Na genoeg dat ons met familie kon kuier en veilig kon gaan slaap.

Dit is 'n goeie bekostigbare plek vir 2 tot 4 persone wat vinnig iewers wil oornag, nie te ver van die N1 nie en nie moeilik om te vind sonder 'n GPS nie. Gasheer het seker gemaak dat alles gerieflik is vir die gaste. Dankie vir die vars vrugte en die gebottelde water in die yskas.

Lourens E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly!

Die meubels is pragtig en daar is meer spasie as verwag - as die kombuisie en tuin bietjie groter was kon die eenheid maklik op lang termyn as 'n volledige tuinwoonstel verhuur word! Die area is ook rustig en ons sal definitief weer by oom Piet en tannie Elize aanklop!

Roelof S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S
Saam met vriende

Uitstekende oornagverblyf!

Ons het ‘n laat bespreking gemaak en in Bloem by oom Piet se plekkie opgeland. Uitstekende verblyf - absoluut gemaklik, en gerieflik, netjies en skoon, en privaat. Ons wou amper nog ‘n aand bespreek en lekker rus! Oom Piet het ons persoonlik verwelkom, en is ‘n uitstekende gasheer. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap, en kan La Province met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Shahid M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ondersteuning tydens olikheid van medereisiger.

Onvergeetlik. Het dit geniet al moes ons 'n deel van ons verblyf by die hospitaal deurbring.

Hannes V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige, veilige, ruim akkommodasie.

Oom Pieter is 'n uitstekende gasheer en ons sal enige tyd weer daar gaan kuier. Die verblyf is soos my ouma se roosterkoek; onverbeterlik! Die kamers is ruim met 'n outydse gevoel en ons het werklik heerlik gebly. 11 uit 10!

Johan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Huis weg van huis.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel is veilig en privaat. Die meubels is mooi gekies en gee 'n huislike gevoel aan die woonstel. Die plek is naby die N1 en ander winkels. Ons het heerlik gebly en sal weer daar gaan bly.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Dit is heerlik om te weet dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.

La Provence Accommodation Bloemfontein
Christelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met tieners

Netjies en skoon met genoeg spasie en vriendelike diens.

Netjiese, skoon oornagplekkie. Klein huisie met mooi meubelment en genoeg spasie. Baie naby aan die N1 geleë. Vriendelike diens.

Tom S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Hek waar ek my motor ingeneem het vir parkering was regtig baie nou. Groot genoeg vir klein voertuie, maar nie vir groter voertuie nie.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Dit was bietjie nou.. maar is intussen verbreed met n halwe meter {die devilsfork pilaar is afgebreek en verskuif en die hek is ook met n halwe meter verbreed.. n 4x4 voertuig pas nou gerieflik daardeur}. Ook is die hele voordeur area nou geplavei en die oprit is ook nou verbreed. Alles om gaste makliker te laat parkeer.

La Provence Accommodation Bloemfontein
Venesca S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesca S
Gesin met tieners

Baie aangename, netjiese selfsorgwoonstel.

Baie lekker gebly. Dit is baie mooi ingerig, ruim en veilig, met veilige parkeerplek by die woonstel. Die gasheer het uit sy pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Ons sal beslis weer daar tuisgaan indien ons na Bloemfontein gaan.

Wilna M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, ruim en gerieflike verblyf!

Beslis die plek om te oornag in Bloem!

Corrie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike verblyf.

Heerlik oornag in La Provence. Pragtige, ruim woonstel met 'n ouwêreldse, huislike atmosfeer. Keurig gemeubileer met waardevolle, outydse meubels en toebehore. Die eienaars is vriendelike omgee-mense. Piet gaan regtig uit sy pad uit om dit vir sy gaste so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Onderdakparkering agter 'n veiligheidshek reg langs die woonstel is 'n pluspunt. En jy kry heerlike vars vrugte vir padkos op die koop toe. Ware vyfster-verblyf.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Dankie Corrie.
Dit maak ons gelukkig om te hoor dat ons gaste hul verblyf by ons geniet het.
Ons hoop jul geniet die kuiertjie by jul kinders en kleinkinders.
Vriendelike Groete.

La Provence Accommodation Bloemfontein
Seun J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seun J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang, was 'n aangename verblyf. Baie goed geleë naby meeste aktiwiteite en winkelsentrums. Baie netjies. Sal vir seker weer gaan.

Tania C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelike diens.

Het sommer dadelik tuis gevoel met baie vriendelike ontvangs en gasvryheid. Sal beslis weer gaan.

Tanya P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Gesin met klein kinders

Stylvolle, skoon en netjiese verblyf naby winkelsentrums en vermaak.

La Provence het ons met soveel gasvryheid ontvang en voldoen aan al ons vereistes. Die vertrekke en badkamer is ruim en ten volle toegerus met alles wat enige gas kan nodig kry. Die gasheer het soveel moeite gedoen met die afronding van die woonstel en versiering daarvan. Ons is absoluut mal daaroor en het vreeslik lekker gebly.

Maryna K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Gesin met klein kinders

Die verblyf daar was baie lekker, dit kort dalk net 'n waaier indien dit baie warm word.

Dit was baie lekker gewees.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Die waaier in aangneskaf Maryna!

La Provence Accommodation Bloemfontein
Herkie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer netjies en stylvol kan jy nie kry nie.

Die gasvryheid en vriendelikheid van Pieter en Elize Burger is onbeskryflik. Die verblyf is stylvol en elegant. Net soos ons daarvan hou.

La Provence Accommodation Bloemfontein's terugvoer

Dankie Herkie. Kom gerus weer.

La Provence Accommodation Bloemfontein
Elaine D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met klein kinders

Was tevrede.

Ek sal net aanbeveel dat daar lugversorgers in die kamers installeer word en dat die kombuis bietjie groter gemaak word, asook dat daar ' n plasma-TV ingesit word.

Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Connan-straat 7, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmM5OTBmLTY4MjUtNGZlZS1iMGIyLTFjN2YxNGFiZGY2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 4 persone) 35 5 1 5 7 Peter Connan Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.157096306496 26.185051620238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za