De Aar Akkommodasie by La Provence Akkommodasie | LekkeSlaap
+27
+27

La Provence Akkommodasie

B&B
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 59 , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis!

La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers - 15 met 2 enkelbeddens, 3 met 'n enkelbed,10 met dubbelbeddens en 2 eksklusiewe kamers met koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n moderne badkamer met 'n bad en/of stort en toilet. Geriewe sluit kluise, lugversorging, privaat ingange, DStv, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir La Provence Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Cilliersstraat 59 , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Provence Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 59 , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEQHg8YosaGci5wPXBrd3q1HD2Z1lW9lkDOeizpuJS1M4v3i6Tw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 59 Cilliers Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.646559 24.0083268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za