Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provence d' Afrique

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Provence d'Afrique French Quarters is op die R24 op pad na Rustenburg, slegs 75 km vanaf Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 90 km vanaf Tshwane en 45 km vanaf Lanseria Lughawe, net buite die Magaliesburgdorpie.

Verblyf word in 7 suites en 3 vrystaande eenhede gebied wat slaapplek vir 21 gaste het. Elke suite het 'n en suite-badkamer en Franse dekor. Die kamers het 2 enkelbeddens, of koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Party kamers het oop kaggels en Victoriaanse baddens.

Die dubbelverdieping-klipkothuise het elk 'n dubbelbed, badkamer, klein sitarea en koffiehoekie.

Gaste kan visvang en voëlkyk en daar is braaigeriewe op die perseel.

Doendinge in die area sluit die Elephand and Monkey-reservaat, Harbeespoortkabelkarretjie, Magalies-boomtoptoere, renoster- en leeupark en Maropeng Wêrelderfenisgebied en Grotte in.

Ekstra romantiese bederfies kan gereël word sodra 'n bespreking gemaak word. Dit sluit in 'n heerlike driegang-aandete in 'n mandjie wat by ons Franse straatkafee bedien word of voor die kaggel in die bekoorlike kroeg. Dit sluit ook 'n lekker terapie-massering met warm klippe in die woud.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 100 resensies vir La Provence d' Afrique
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink La Provence d' Afrique het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3Y2M2YTY1LWZhMDUtNDNiNS1iZmE4LTQ3MzJhMDk5NmQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Rustenburg R24 Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.995360860383 27.545110550926