Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provence d' Afrique

Gastehuis
Sunflower Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike Sunflower Cottage - dubbelverdieping-grasdakhuisie met 'n slaapkamer en 'n klein sitkamer bo, koffiehoekie en 'n badkamer op die onderste vloer. Ontbyt word ingesluit en word gewoonlik van 09:00 tot 11:00 onder by die rivier bedien. Rustieke ou kliphuise in pragtige tuine en 'n klein woud met 'n Zen Spa teen die Magaliesburg Bergriver in die berge. Romantiese ekstras kan bespreek en gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mallard Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Dubbelverdieping-klipjaghuisie van die jaar 1900 met 'n grasdak. Die kothuis is in die lieflike tuin en woud geleë teen die Bergrivier. Die eenheid is oopplan onder met 'n kaggel, 'n ekstra driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Hoofslaapkamer en dek bo wat oor die woud uitkyk ─ trappe baie steil! Knus en ouwêrelds, nie vir moderne mense nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wit linne Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die White Linen-kothuis het twee verdiepings, 'n grasdak en 'n dek. Die dekor is wit, daar is 'n en suite-kamer onder en 'n sitkamer en dek bo. Ontbyt word ingesluit en word gewoonlik van 09:00 tot 11:00 onder by die rivier bedien. Rustieke ou kliphuise in pragtige tuine en 'n klein woud met 'n Zen Spa teen die Magaliesburg Bergriver in die berge. Romantiese ekstras kan bespreek en gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Burgoinne
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike boergonjewyn-suite met 'n en suite-badkamer (stort en toilet), 'n Franse koningingrootte-bed en 'n gemakstoel voor die oop kaggel, pragtige loodglasvensters en -voordeur. Loop uit in die Franse straatkafee met sy sitkamer met rusbanke en nog 'n oop kaggel waar 'n mens kan ontspan, lees of bordspeletjies kan speel. Ideaal vir ouer paartjies.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Olive
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike boergonjewyn-suite met 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad, 'n Franse koningingrrootte-bed, gemakstoele voor die oop kaggel, pragtige loodglasvensters en -voordeur. Loop uit in die Franse straatkafee met sy sitkamer met groot leerbanke en nog 'n oop kaggel waar 'n mens kan ontspan, lees of bordspeletjies kan speel. Ideaal vir ouer paartjies.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Papillon
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

La Papillon beteken "skoenlapper" in Frans en die kamer is ook volgens hierdie tema ingerig. Pragtige, Franse suite met skuurdeure wat oopmaak op die en suite-badkamer. Antieke, Franse stoof, lieflik met die hand geverf, boogvensters, 2 gemakstoele om in te lees en lampies langs die bed. Pragtige loodglas-ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Lavenda
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n lieflike laventel-tema. Antieke, Franse stoof ─ perfek vir koue weer. 'n Pragtige engel-kandelaar en laventel-linne wat in die suide van Frankryk gekoop is. Klein, en suite-badkamer met 'n toilet en 'n Victoraanse bad. Gemaklike suite met Franse dekor wat uitloop op die straatkafee.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Rose
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike roos-tema. Gewelfde plafon, pragtige gegraveerde Franse bed, plafonwaaier, mooi en suite-badkamer en oop kaggel in die hoof-suite. Dubbel-rusbank voor die kaggel. Dis 'n baie romantiese en vroulike suite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Petite Budoir
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige Franse suite beskik oor loodglasvensters van Frankryk, 'n knus sitkamertjie met 'n oop kaggel, 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n oopplan-ontbythoekie, 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Privaat van die hoofarea. Gerieflik en baie romanties vir 2 mense.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B per paartjie

Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Passion
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die La Passion-suite is baie mooi. Dis perfek vir verliefde paartjies met 'n ekstra-lengte koninggrootte-hemelbed, 'n vrystaande bad met 'n handstort en 'n aparte toilet. Lieflike oopplan-kaggel met 2 rystoele. Donkerrooi, maroen dekor vol passie. Antiekwaaier bo die bed. Dié suite is volgens 'n skildery van 'n boudoir suite in Provence in die 14de eeu opgemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B per paartjie

Huisreëls

Let asb. daarop dat die minimum-verblyftydperk 2 nagte is en slegs paartjies word in die wittebrood-suites toegelaat.

Ons bied ook lekker ekstras soos 'n watertand aandete-mandjie, kaasborde en "stone therapy"-masserings in die Zen Forest Spa.

Let asb. daarop dat ons die kredietkaartgeriewe het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rustenburg R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3Y2M2YTY1LWZhMDUtNDNiNS1iZmE4LTQ3MzJhMDk5NmQ4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 Rustenburg R24 Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.995360860383 27.545110550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem