La Rhone

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Rhone is in D'urbanvale, 'n gedeelte van Durbanville, en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gemaklike verblyf.

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en komplimentêre toiletware. Die kamer het ook 'n lessenaar, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en 'n haardroër. Handdoeke word voorsien en daai is WiFi.

Die kamer bied toegang tot 'n patio met 'n draagbare braai en buitesitplek. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Die perseel is naby Durbanville se sakegebied, verskeie wynplase, winkelsentrums, restaurante en voetslaanroetes. Dit is ook 30 km van die Kaap se middestad af.

Slaapplek

'n Bespreking by La Rhone sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Rhone gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za