Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 88 resensies vir La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie basies.

Daar is niks fout met die eenheid nie. Dit was skoon en netjies en basies. Daar was nie genoeg eetgerei of breekware nie. Ek weet diefstal is 'n probleem by gastehuise, maar dan sal ek eerder 'n deposito betaal en seker maak daar is meer as een teelepel in die eenheid. Ek weet ook meeste gastehuise kies die "hospitality" pakket op DSTV, maar dis darem baie pateties. Ek sal nie sommer weer hier bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V
Saam met vriende

Yolande was so vreindelik om vir ons te wag en te kom verwelkom na 'n lang en nagmerrie rit en ons het baie laat by die gastehuis aangekom.

Die plek was netjies en uiters gerieflik en ons het baie lekker oorgeslaap en dit was baie veilig en my baba wordshond kon rondhardloop in 'n veilige tuin. Dankie, Yolande vir die hartlike ontvangs en dat jy vir ons gewag het tot na donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Dalien

Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Vriendelike groete
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Christina V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Enkelreisiger

Die gasvrou, Yolandi, se diens was vriendelik, uiters behulpsaam en professioneel. Sal dit aanbeveel as oornagplek. Gerieflik geleë naby hoofpad. Baie dankie Yolandi.

Die verblyf was gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bathroom stank of urine, Eskom employees partied all night.

We had a two-bedroom chalet. Our spare bedroom was locked and was let to other people without our knowledge or consent. I was not happy sharing my unit with rowdy strangers. Extremely disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Kamers was skoon en netjies en meer as wat ons verwag het. Diens was uiters vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien J

Baie goed geleë en veilig. Eienaar het absoluut uit haar pad gegaan vir ons.

Die skoonmaker het nodig om die badkamer te ontsmet met die geweldige urine reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester M
Saam met vriende

Die huisie was skoon en daar is baie plek vir parkeer.

Daar was net nie genoeg messe en vurke nie. Gelukkig het ons reeds besluit om by 'n restaurant aandete te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Saam met vriende

Accommodation was great.

Only problem was a loud party over the road. The party got louder in the early hours. We had to ask them to keep the music down and the response was abusive. After our suggestion that we let the police decide on the reasonableness of our request, the music was turned off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, netjiese verblyf.

Lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir een aand, rustig en veilig gevoel.

Ons het net oornag vir een aand, vanaf Kgalagadi. Rustsig en stil, plek vir motor en sleepwa. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida D
Besigheidsreis

Baie gerieflike & skoon besigheids oorslaap akkomodasie.

Eenhede benodig net 'n bietjie aandag. Daar is 'n probleem met die deur, die kraan in die kombuis is los. Ketel gaan aan en af en die kussings pap geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keitumetse M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keitumetse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Near shopping centers, wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Bietjie probleme met reën, maar is gou uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, netjies en gerieflik.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Housekeeping and maintenance lacking.

Nobody there to hand over keys, we had to collect them out of a plastic bag left at the gate, following phone instructions. We arrived just after 17h00. During the entire stay we did not speak to the host or staff. We dropped the key off in a box when we left. The main gate was not maintained properly and made an ungodly noise whenever a car left or entered and some people arrived after 22:00 and some left at 4am! The furnishings and fittings are of a very good quality, however, maintenance is clearly lacking (lights and taps, some furniture). Same goes for housekeeping - clearly no supervision and attention to detail, kitchen cupboards were sticky and there were quite a few grubby corners. Scatter pillow covers in need of replacing, curtains need replacing/washing, tatty ironing board standing in sitting room area, etc. Bedding and towels were clean, but we had to hunt through the rooms for a second set of towels as only one set was set out in the room with the double bed. For a self-catering unit the kitchen was minimalistic, to be kind. The unit sleeps 6, there was hardly enough cutlery and crockery for 2. Security was good and the unit was very spacious, so are the grounds, which could also do with a good clean-up and make over of the ornamental vases and flower pots. This could be a really lovely place if it was run differently. Needs an engaged, on-site manager with an eye for details and a good handyman. If it was in ship shape, the price would be justified. As is, we would not recommend it at the present rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie oornagstop.

Was vriendelik ontvang. Die toegang tot kompleks was baie besig heelnag en baie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre B
Besigheidsreis

Puik

Puik diens. Sal definitief weer daar bespreek en beveel die gastehuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens!

Met ons aankoms het niemand op perseel van ons koms geweet nie. Ons was trouens meegedeel dat daar nie verblyf vir ons gereël was nie. Dit was net met die tussenkoms van die webtuiste se agente wat saak reggestel kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia T
Saam met vriende

Oornag op pad na Gauteng.

Oulike plek. Net dringend aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon.

Die slaapplek was wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflike gastehuis.

Moderne gastehuis met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te oornag.

Die verblyf was netjies en skoon. Lekker geslaap. Ruim chalet gekry wat ons nie verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage was very nice and clean.

Had a bit of a battle as far as getting into the complex. Was not informed where to find the keys.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kothuis was baie lekker en skoon.

Het 'n bietjie gesukkel om by die kompleks in te kom. Is nie ingelig rakende waar om die sleutels te vind nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen ontvangs gehad van die eienaars nie. Geen selfoonontvangs nie.

Was gelukkig om 'n skoonmaker te kry wat die hek vir ons kon oopmaak. Daar was geen selfoonkontak met die eienaar nie. Kombuisgereedskap is karig, geen eierspaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, alles reg.

Lekker gebly, baie rustige omgewing en gerieflik op die roete soos ons beplan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saeed A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saeed A
Besigheidsreis

Lovely service, indeed had a great stay.

Room was clean and host was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri D
Enkelreisiger

Baie goed

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda S
Besigheidsreis

Place was clean and serviced every day. Owner was helpful.

Could do with more crockery and cutlery. Stove with oven but no oven bowls. Also lounge area was very cold. A heater in winter will be useful. Welcome could be better as no explanation was given, e.g checking out process. WiFi would be useful especially for business travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B
Besigheidsreis

Was perfek vir die doel waarvoor ek dit moes gebruik.

Groot genoeg om te werk en te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verquioline W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verquioline W
Gesin met tieners

Baie goeie kliëntediens en die vriendelikste mense ooit.

Gasvryheid was tops. En die plek is in 'n baie stil en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlik en mooi plek.

Dit was baie skoon en netjies en baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonder twyfel 'n baie gerieflike en rustige gastehuis, voldoen aan al ons behoeftes!

Lekker oornag-stop tussen Ermelo en die Khalagadi-oorgrenspark. Vriendelike en hulpvaardige personeel, veilige parkeerplek en netjiese omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en baie veilig.

Netjiese plek en baie mooi skoon, sal enige tyd mense aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie Terblanche T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie Terblanche T
Enkelreisiger

Goed, maar die yskassie skakel nie af nie en die TV ook nie.

Verder is alles goed dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met vriende

La Ringrazio is gerieflik en veilig en ons het heerlik oorgebly.

Alles wat nodig is, is daar. Dit was die tweede keer wat ons by La Ringrazio oornag het. Dit is skoon en netjies en ons het die verblyf en vriendelikheid van Yolande baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious house with all the amenities.

We were given accommodation for us and our 2 dogs in a lovely suburban house with garden, pool and braai area. Great stopover for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Besigheidsreis

Baie behulpsaam, gerieflik en rustig.

Pragtige plekkie, gerieflik en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is klein en beknop, die tarief is heeltemal te hoog vir wat jy kry en die ligging is glad nie goed nie.

Daar was net een stoel en ons was twee mense, so een moes die hele tyd op die bed sit. Die stoel was ook vuil en die bedkopstuk was erg verweer en grillerig. Die rubber van die stortdeur was ook stukkend. In die kas het 'n kantgordyn en twee gekraakte glasblaaie gelê asook 'n strykplank. Die eetgerei is gechip en nie in goeie kondisie nie. Die lugreling is nie verstelbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toesig en veiligheid kan opgeskerp word.

Hek maak nie outomaties toe nie, so ons bure het in en uit gegaan sonder om die hek toe te maak. Ons moes dus dit toemaak en gereeld kyk of hulle dit wel toegemaak het. Al die sleutels lê ook net in 'n hokkie wat geen slot of enigiets op het nie so enige iemand kan net 'n sleutel vat. Ons bure het ook gekuier tot laat aand en musiek gespeel en daar was geen reëls aangaande dit nie. Dit het ook gelyk of hulle kuiergaste in en uit gekry het. Daar is nie 'n wag of iets wat dit monitor nie. Ons ontevredenheid was gekommunikeer maar ons het geen terugvoer gekry eers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Ruim kamers en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mari W
Gesin met klein kinders

Die huisie is baie mooi en netjies binne en het baie potensiaal, maar aandag moet gegee word aan 'n paar dinge.

Regte hoeveelheid breekbare en eetgerei vir die aantal mense in die huis. Al die veiligheidshekke moet sleutels hê en kan sluit. Die terrein buite moet meer gereeld skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker plek en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Business trip, really enjoyable accommodation.

Great place, lovely rooms. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allister T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allister T
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good.

Was surprised that there are only two glasses in the unit. Self-catering but no dining area. No big deal.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles aangenaam.

Was verbaas dat daar net 2 glase in die eenheid was. Selfsorg, maar geen eetarea. Nie 'n groot probleem nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John B
Saam met vriende

Clean but poorly equipped and not enough cutlery, crockery or towels.

A very neat, comfortable and clean B&B. There should be an equal number of towels, cutlery and crockery for the number of guests. No travel toiletries (soap shampoo etc) and not adequate bedside lamps. Left over vegetables in fridge. Very kindly informed us of the medicine which we left behind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tuis gevoel.

Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met vriende

Wonderlik.

Alles was baie netjies en gerieflik. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig!

Die eienaar was nie beskikbaar nie. Die feit dat die sleutel en kontrole vir die hek op die hekpilaar gelaat is, het beslis die indruk geskep dat veiligheid nie hoog op die agenda is nie (dit mag 'n persepsie van my as stedeling waar veiligheid kritiek is, wees). Daar was 'n groep in een van die eenhede wat harde musiek gespeel het tot na 22:00 in die aand. Daar was nie skottelgoedseep of vadoeke in die eenheid nie, wat veronderstel is om selfsorg te wees. Die eenheid lyk asof dit bietjie verwaarloos is en aandag nodig het. Die nabyheid van die hoofstraat veroorsaak dat die vragmotorverkeer steurend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met vriende

Skoon en veilig; maak dit 'n goeie keuse.

Baie goed met alles wat nodig is

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Draaglik.

Geen ontvangs, ligging gee 'n gevoel van onveiligheid. Die sleutel was vir ons gelos op die pilaar by die hek. Gesukkel om die eienaar te kontak. Die webtuiste was hande in onskuld, die alternatief is hulle kry ander akkommodasie waarvoor jy dan sal betaal. My gevoel is, enige persoon adverteer sonder dat die webtuiste inspekteer en uitsluitlik op terugvoer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and very helpful and clean.

Room had all we needed and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri J
Saam met vriende

Baie lekker oorgeslaap, baie vriendelike en gasvrye mense! 5 uit 5!

Uitstekende oornag gehad! Die bestuur gaan uit hul pad om jou te help. Ons sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yadah L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yadah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vriendelike diens.

Als was perfek. Meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

The place very clean, owner very friendly and very helpful. Price very good if you book there. Ask for self catering, is very spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekke plek.

Die plek was baie skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam. Prys was goed as jy daar bespreek. Vra vir selfsorg, dis baie ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwaarloosde geboue en onveilige installasie van elektriese drade, met stukkende stort maak die potensieel ideale plek onaangenaam.

Ons was geensins verwelkom nie en die personeel het nie geweet watter eenheid vir ons gereserveer is nie. Daar was nie elektrisiteit beskikbaar nie, daarom was die yskas warm en ons was gevra om buite te wag. Eetgerei is oud en gechip. Geen tafel om te sit en eet nie. Absolute minimum voorsiening om as selfsorg te adverteer. Nie 'n aangename ondervinding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boipelo N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boipelo N
Besigheidsreis

Accommodation was comfortable and actually exceeded expectations.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul En Hannelie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul En Hannelie D
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

Yvonne is 'n gawe, effektiewe gasvrou wat moeite doen om haar gaste se gemak en gerief te verseker. Die gastehuis is baie netjies, goed geleë en veilig. Ek sal dit definitief weer gebruik in die toekoms. Dankie Yvonne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armando V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Armando V
Besigheidsreis

Gemaklik en rustig.

Gemaklik skoon en vriendelike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Besigheidsreis

Professioneel, skoon, hulpvaardig.

Ek sal weer terug kom vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus Jacobus Snyman V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus Jacobus Snyman V

Aangenaam.

Netjies, goed toegerus en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed vir een nag se oorslaap op pad na eindbestemming.

Gastehuis was voldoende vir ons behoefte. Kuruman omgewing was nie wat ons verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Die personeel het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik na ons chalet toe vergesel. Die chalet is netjies en skoon gewees. Dit was baie koud en dit was aangenaam gewees om 'n lugversorger te hê wat werk en voldoende is om ons bietjie warm te hou. Hulle het goeie braaigeriewe net buite die chalet. Baie belangrik deasdae is dat die parkering veilig is. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Paul,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sal die kompliment, oor die vriendelikheid en skoon chalet, aan ons werknemers deurgee. Ons is bly julle het 'n aangename ervaring gehad en hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.

Vriendelike groete,
Anton&Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Ian T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklik.

Die dubbelkamer wat aan ons toegedien is het net 'n lae houtafskorting tussen die toilet-geriewe en die slaapplek, wat absoluut geen privaatheid bied nie. Die kamer is direk langs die pad geleë en met die dat die hoofstraat in Kuruman tans afgesper is tydens herstelwerk, word al die verkeer deur die woonbuurt gevoer en derhalwe is dit baie lawaaierig en rus-verstorend. Die aantreklike maar deurskynende gordyne in die kamer laat die lig van die sekuriteitsligte van die omheining deurskyn, wat ook mens se rus verstoor. Alhoewel dit as 'n dubbelkamer bemark word, was daar slegs 'n enkel koppie, glas en eetgerei beskikbaar en daar was geen seep by die wasbak of stortgeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Ian
Ons vra verskoning dat jul verblyf ervaring nie na wense was by La Ringrazio Gastehuis nie. Ons Dubbel kamers word adverteer op met 'n foto van die kamers asook badkamers met afskorting. Dus het ons nog nie probleme ervaar van gaste wat daaroor kla nie. Ons het ook self sorg eenhede waar die badkamer apart is en meer privaat. U moet slegs die regte opsie kies.
Kuruman het onlangs 'n sinkgat in die middel van die Hoofstraat gekry, wat tans nog nie herstel is nie en daarom die verkeer wat hul nou in die agterstrate laat om ry. Dit is ongelukkig buite ons beheer en ons hoop dit word spoedig herstel.
Die gordyne kan dalk teveel lig deurlaat vir ligte slapers en ons dink daaraan om dit te vervang. In al ons kamers is spuit bottels met was seep by die wasbak. Ons sit nie koekies seep in nie, omdat ons vind dat dit nie koste effektief is nie.
Die dag wat u ingeboek het was ons ongelukkig nie tuis nie weens sport verpligtinge en toe ons 20:00 daar kom was u ligte reeds af in die kamer en wou ons nie steur nie, daarom vra ons verskoning vir die enkel eetgerei wat in die kamer was.
Weereens vra ons omverskoning dat u ervaring nie na wense was nie en ons hoop dat ons in die toekoms net kan verbeter.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Melanie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Ek geniet altyd om daar te bly, vriendelike ontvangs, skoon en veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Hallo Melanie,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is baie lekker om van ons gaste weer en weer te akkommodeer. Julle is altyd welkom.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Corrie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Skoon en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Corrie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H
Saam met vriende

Gerieflike en netjiese akkommodasie.

Yolandie is baie vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie het alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Cindy
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Ons hoop ons kan jul weer in 2018 akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Dawid M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid M
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en skoon. My eerste keuse as ek ooit weer in Kuruman oornag.

Die vriendelike verwelkoming deur gasheer was uitsonderlik. Ek het onmiddelik tuis gevoel en parkering byna by die voordeur was 'n bonus. Ek het laat daar aangekom en sou weer die volgende oggend vroeg vertrek, dus was ek nie lus om alles uit my voertuig te laai nie. Die versiering en kleurskakering binne was huislik en nie klinies soos 'n hospitaal nie en daar was genoegsame privaatheid. Baie dankie, ek sal julle beslis weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Dawid
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste vriendelik te verwelkom en dan te hoor dat hul dit waardeer het. Ons hoop ons kan jou weer in 2018 akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
M.j. S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M.j. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit was voorwaar 'n uitstekende gastehuis, ons kon nie vir beter gevra het nie, briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir ons goeie terugvoering en weet asseblief dat julle en jul honde-vriend is altyd baie welkom.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Jean-mari W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ruim.

Skoon en uiterse vriendelijke diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Hallo Jean-mari,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, bekostigbaar.

Baie netjiese goed toegeruste plek, lekker geslaap, gawe mense, beveel aan, baie dankie, sal weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Raymond,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.

Vriendelike Groete,
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Dit was uitstaande en het my verwagtinge ver oorskry.

Ek sou graag en op langer termyn hier wil oornag, wens hulle was in Kathu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Louis

Baie dankie vir ons goeie terugvoering.
Kuruman en Kathu is net 50 km uitmekaar, so ons hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Ronel L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon huisie.

Gerieflike huisie waar jy met 'n gesin kan oornag. Netjies en skoon met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Ronel

Baie dankie vir ons goeie terugvoering.
Dit is altyd vir ons lekker om gaste tuis te laat voel en goeie diens te gee.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Christine L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat 'n aangename plek om oor te slaap en ons kon ons hondjie saamneem. Yolandi was fantasies en ons het die besoek verskriklik geniet. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Christine

Dit is altyd lekker vir ons om ons gaste sowel as hul troeteldiere welkom te laat voel.
Dankie vir ons goeie terugvoering.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Elmarie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie diens. Regtig goeie waarde vir geld. Netjies en goed toegerus. Klein bietjie onseker oor die omgewing, maar vir oornag was dit heeltemal gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Elmarie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is altyd lekker om vir ons gaste goeie diens en waarde vir geld te gee.
By ons gastehuis het nog nooit enige insidente plaasgevind nie, maar soos ons almal weet is enige iets moontlik by enige gastehuis.
Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton & Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Ina B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Enkelreisiger

Baie gesellig en 'n tuis gevoel. Personeel baie hartlik en vriendelik!

Personeel is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Plek is baie oulik ingerig en netjies. My honde het saamgegaan en ek het nooit een oomblik die gevoel gekry dat hulle nie welkom is nie. Ek het heerlik lekker daar oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Ons is diere liefhebbers en hulle is ook altyd welkom by ons gastehuis. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Voorspoedige 2017!

Vriendelike groete
Anton&Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Amanda P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met vriende

Dis die beste gastehuis in Kuruman waarin ons nóg oornag het.

Die gastehuis is voorwaarlik eersteklas, vriendelike mense en 'n tuiste van formaat. Ek sal vir seker my volgende verblyf weer hier doen en dit aanbeveel aan almal. Dankie julle vir dié juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Amanda
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is altyd lekker vir ons om te sien ons gaste is tevrede met die akkommodasie.
Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer in die toekoms.
Voorspoedige 2017 vir julle almal!
Vriendelike groete
Anton & Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Arno U - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno U
Enkelreisiger

Lekker rustige en veilige verblyf wat goeie waarde vir jou geld bied.

Die akkommodasie is lekker sentraal geleë in 'n rustige woonbuurt met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Arno
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel.
Hoop ons kan jou weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Dennis H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste op ons toer die afgelope vakansie.

Ons was aangenaam verras met die eenhede. Baie luuks en goed versorg. Veiligheid is 'n prioriteit hier. Die koste is definitief laag vir wat jy kry. Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam. Ek beveel hulle ten sterkte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Dennis
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede en het waarde vir hul geld gekry. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Franz & Marietjie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franz & Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars het moeite gedoen om ons welkom te laat voel!

Sal weer hier kom bly. Het reeds vriende soontoe verwys afgelope naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Franz en Marietjie
Baie dankie vir die goeie terugvoer en ook vir die vriende wat julle verwys het.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel.
Hoop ons kan jul weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Roelf V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Besigheidsreis

Aangenaam verras.

Aangesien dit die eerste keer was wat ek die area van die Noord-Kaap besoek het was ek aangenaam verras met die gasvryheid en goeie diens wat ervaar was. Ek het reeds bevestig dat met my volgende besoek ek graag weer by La Ringrazio verblyf sou verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Roelf
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is vir ons altyd lekker om nuwe mense welkom te laat voel. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Lunessa J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunessa J
Saam met vriende

Fantasties

Ek het La Ringrazio vir my kliënte bespreek. Met hulle terugkoms het hulle aan my gesê hulle ervaring was ongelooflik. Alles was perfek, en daar is vir hulle baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Lunessa

Baie dankie vir ons goeie terugvoer!
Dit is altyd lekker vir ons om moeite te doen vir ons gaste en hoop van harte ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete
Anton&Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Jannie D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs baie vriendelik. Verblyf modern, netjies en skoon.

Baie vriendelike en effektiewe ontvangs. Die verblyf was baie aangenaam in 'n moderne, smaakvol gemeubileerde, skoon en goed toegeruste wooneenheid. Die gebied is sentraal en in 'n stil omgewing geleë. Alles was baie lekker na 'n lang reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Jannie
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel by La Ringrazio Gastehuis.
Hoop ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Anton & Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Werner L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Gesin met tieners

Baie lekker.

Uitstekende diens, waarde vir geld, vriendelik, baie lekker. Sal weer en weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Werner en Karien
Dankie vir ons goeie terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop ons kan gou weer so lekker gesels.

Vriendelike groete
Anton & Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Loot R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loot R

Jou huis weg van die huis.

Ons het dadelik tuis gevoel met ons aankoms. Yolande en Anton julle is puik. Ons kan julle plek en hartlikheid regtig aanbeveel. Doen so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Beste Loot,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Anton & Yolande

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Suzaan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan V

Uitstekende mense wat die ekstra myl geloop het om my naweek verskriklik lekker te maak ... Ek het dit so geniet en was jammer om te ry!

Uitstekend en ek sal dit aanbeveel vir baie mense wat wil wegbreek en rustig wees vir 'n naweek of 'n week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde!
Ons geniet dit om ons gaste welkom en op hul gemak te laat voel.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Anton & Yolande
La Ringrazio Gastehuis

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNTNjYjMyLTg5MDgtNDgzNS1iNTY5LWQzNTgyYjJkZmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 24 Frylinck Street PO Box 56 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.462903300345 23.440556824207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem