La Rochelle Guest Ranch
Beskrywing
La Rochelle is in die hartjie van Mpumalanga langs die R555 tussen Middelburg en Witbank geleë. Dis ideaal vir 'n naweekwegbreek, sakereis of oornagverblyf.
Die verblyf beskik oor 12 slaapkamers wat pragtig versier is, insluitend 4 koninggrootte-kamers, 7 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 1 gesinskamer. Daar is 3 slaapkamers met tuin-uitsigte en daar is 3 slaapkamers by 'n boma. Daar is 6 slaapkamers in die hoofhuis. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.
Die venue bied ook konferensie- en funksiegeriewe, en 'n heerlike ontbyt word daagliks bedien en is by die tarief ingesluit.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na La Rochelle Guest Ranch gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |