Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Inn

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rieth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir La Rochelle Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Ons het by LaRochelle oorgeslaap op pad Suidkus toe.

Ons het 1 nag oorgeslaap op pad na die Suidkus. Rustige, netjies en skoon en baie veilige verblyf met plek vir ons karavaan vir die aand. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons bespreking is opgegradeer na beter kamer wat ons baie waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplekkie!

Ontbyt was baie lekker en die kamer was verskriklik gemaklik en mooi. Ons het ons verblyf terdee geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Inn se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om julle weer hier tekan welkom.
Wees veilig
Antionette

La Rochelle Inn
Maretha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig, veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelik.

Word altyd vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Inn se terugvoer

Goeiedag Maretha,

Soos altyd 'n plesier om julle hier te verwelkom.
Sien julle volgende keer.

Antionette

La Rochelle Inn
Maretha V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Netjies, vriendelik, lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Rochelle Inn se terugvoer

Hi Maretha baie dankie vir julle positiewe terugvoering van ons besigheid. Dit is altyd 'n vooreg om julle by ons te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

La Rochelle Inn
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tineke W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke W
Gesin met klein kinders

Baie skoon en veilige omgewing vir 'n gesinswegbreek.

Ontbyt is baie goed voorbereid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustige omgewing.

Goeie lekker groot ontbyd, kamer was baie ruim en alles het gewerk. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We enjoyed our stay, it was nice and quiet, and is located in a good area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Anglers Rod, , Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGEyMjc0LTQ0ZTAtNGJiZi1iODlmLWI0YmI0ZTgyYmRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 10 Anglers Rod Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.786299 32.092239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem