Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Sal Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir La Sal Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wayne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, easy stay.

The room was comfortable and clean. Every evening was a pleasure to return to a room that was serviced during the day and ready to be used in the evening. The host was welcoming and helpful when we got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, everything we needed for an overnight stay in lovely Fishhoek.

Fishhoek is always a pleasure to visit. Very central to the different coasts, neighbouring villages, e.g. Kalk Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenny V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice location.

Clean, very central, and spacious room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart M
Enkelreisiger

Great.

Very pleasant, the only thing I would add is a coffee plunger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese veblyf.

Skoon en netjiese verblyf. Baie moeite gedoen in die kamers, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R
Gesin met tieners

Presies wat ons nodig gehad het!

Ons het net een nag akkommodasie nodig gehad en alles was daar wat ons nodig gehad het. Ek en my seun het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia L
Enkelreisiger

Clean, comfortable, and a great host.

Thank you, I appreciate it. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met vriende

Had a lovely stay!

The room was beautifully decorated and very clean and comfortable with a beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier en die omgewing verken.

La Sal is 'n pragtige plek in 'n rustige area met mooi uitsig op die berg. Dit is sentraal en naby aan die hoofstraat se winkels en die asemrowende wit strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J
Enkelreisiger

Ideal place to call home for a while on your travels!

Absolutely seamless communication, comfy, clean and safe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Baie lekker gebly! Rustige oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph S
Enkelreisiger

Sal weer boek.

Baie lekker gebly, gasheer fantasties. Sou net met loadshedding ligte en ligte vir voertuig wil hê. Heerlik stil en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste skoonste verblyf, beveel 100% aan.

Oulikste verblyf. Love dit. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Auriol L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Auriol L
Saam met vriende

Gemaklik en baie netjies.

Mense was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable bed and pleasant surroundings.

Only issues. Need a safety rail up those steep steps from the outside gate to the kitchen, especially if the tiles are wet! Also, the shower drain took some time to clear. Individual hand towels would have been nice too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V
Saam met vriende

Baie skoon en perfek vir een aand se verblyf.

Perfek vir 1 aand se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Gesin met tieners

Wonderful stay at La Sal Guest House.

The host and his wife were incredibly helpful and kind. They made sure that we were comfortable and assisted with information on the area. The rooms and amenities are luxurious and have everything one needs. We stayed for 10 nights and had a fabulous time. The location is amazing, close to restaurants and activities, malls and grocery stores. I can highly recommend La Sal Guest House and will be back. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy-lee S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy-lee S
Enkelreisiger

Cosy.

Cosy, clean and comfortable. However, there was no air-con and the room was a little warm, but opening the windows assisted. A breakfast facility would have been nice though. But otherwise, it was a nice stay for one night and the back-up electricity facility during load shedding did not go unnoticed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice pleasant accommodation.

The accommodation itself was great, and our host was attentive. The only thing is that someone had parked their vehicle so close to the gate that my husband and I had to 'shimmy' past to get in and out. There was no hot water in the shower in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an out of this world experience.

Best stay I have had in a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda E
Enkelreisiger

Baie rustig en aangenaam. Lekker tuin vir hond.

Die plek het gesê daar is 'n mikrogolf wat ongelukkig ontbreek het. Dit het dit effe moeilik gemaak met my beplanning. Baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R
Enkelreisiger

A wonderful stay with amazing views!

The unit at La Sal Guest House was clean and very comfortable. There was enough linen to ensure I was warm enough. Coffee, tea, etc. were provided, as well as fresh milk, which was awesome. The only suggestion is to add a plug for the hairdryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J
Saam met vriende

Amazing tranquil setting. Tastefully decorated with a welcoming feel.

Amazing stay, everything we needed for one evening. The host was very accommodating and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens. Baie baie skoon en baie baie netjies.

La Sal Guest House word baie professioneel bestuur en is baie netjies. Alles en meer wat 'n mens nodig het om 'n aand of 7 te spandeer. Ek wat in 6-ster hotelle werk, het baie hoë standaarde en La Sal Guest House voldoen aan al my standaarde. Baie baie dankie La Sal sal my definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerensa P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerensa P
Besigheidsreis

The stay was good.

The bathroom light did not work but other than this it was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J
Enkelreisiger

Excellent.

Raymond, the owner, is an incredibly helpful and attentive host. Made the stay really pleasant and was massively appreciated. The unit is super clean, well-located and has serious value for money. Pet friendly saved my life travelling with two pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and great value.

Very comfortable, with a great view of the Fishhoek mountains. Central and convenient location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emilie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emilie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stay.

Unfortunately, we didn't get the room that we booked due to host allocating the rooms incorrectly. Found a few cockroaches in the room. Bed was nice and comfortable. However, neighbor guests had two dogs that were barking constantly which wasn't very pleasant and relaxing at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Sal Guest House se terugvoer

Hi Emilie, as I explained about the wrongful allocation and did apologize, please except my sincerest apologies for the confusion once again. As for the dogs that bark that is not in our control, we do advertise as pet friendly accommodation. Please take that into account. The rooms were fumigated 2 weeks ago, I will have a look to see if we can find any cockroaches, however, I doubt that as no other guests reported they saw any. Regards. Raymond

La Sal Guest House
Ulricka W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulricka W
Enkelreisiger

Lovely, comfortable room.

I thoroughly enjoyed my stay in the lovely room with a fabulous bathroom. The room was comfortable, warm and spotlessly clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Awesome oornaggeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brittany B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brittany B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfy.

Photos were exactly the same in person. Massive plus walking into the room and not being let down. The overall experience was amazing. Was not a fan of the vanilla coffee in the room but that did not spoil the overall experience. Amazing stay. Comfortable and clean. Will book there again with no hesitation.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R
Enkelreisiger

Very comfortable.

Large room, pleasant view, quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n rustige ontsnapping van die daaglikse lewe.

Raymond en Thea het 'n wonderlike kamer vir ons beskikbaar gemaak en die tuin was verskriklik mooi en rustig. Ek kan enige tyd hierdie gastehuis voorstel vir iemand wat 'n ruskans nodig het. Ons het ons oornag by hulle baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Storm O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was beautiful. Privacy was given. It's a beautiful place.

I would definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Pragtige, veilige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L
Saam met vriende

Was perfek!

Dankie vir jul gasvryheid en tegemoetkoming met die laat in en uit check. Dit was 'n perfekte blyplek vir ons wat deelgeneem het aan die maraton. Ons sal onthou vir volgende jaar!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy J
Enkelreisiger

Responsive and helpful.

Raymond answered the questions we asked quickly, and our late check-in and early check-out requests were accommodated without question.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casey B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a wonderful stay at this beautiful accommodation.

The place is absolutely beautiful and our host Raymond was amazing, 5 out of 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

Friendly hosts, easy to find, just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisakhanya P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisakhanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with excellent reception in a quiet area.

The place is very nice, so is the staff. I would recommend it to anyone who wants a place that is peaceful. Definitely a place to be with Valentine's season coming up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lariaan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lariaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige naweek.

Kamer is goed uiteengesit met alle benodighede vir oornagveblyf. Pragtige uitsig en stil area. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gc S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gc S
Enkelreisiger

Very nice!

A very nice view and the service was excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kliëntediens. Pragtige ligging en skoon.

Ons vlug was vetraag en Raymond was baie hulpvaardig. Die mooiste slaapplek en super skoon. Dankbaar vir die koffie. Uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, mooi uitsig, pragtige fasiluteite en uitstekende kliëntediens.

Raymond is 'n baie gasvrye en hulpvaardige gastehuis bestuurder. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, veilige verblyf.

Pragtige dekor, veilige en netjiese oorslaap. Raymond het uit sy pad gegaan om sleepwa veilig te stoor vir die nag. 'n Oorslaap plek wat sorg dat daar melk in die yskas is verdien onmiddellik 'n ekstra ster veral as 'n mens vêr gereis het en laat arriveer. Sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en geslaap.

Baie lekker plekkie. Rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

It was very nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith F
Enkelreisiger

Awesome! What can I say? Graceful, peaceful and quiet.

The room was clean, bedding was fresh, crisp, and better than hotel standard. There was even an electrical blanket for the chilly evening and a coffee tray freshly prepared, as well as a beautifully manicured garden, where I could do my my meditation with the backdrop of the mountain. The host, Raymond, didn't mind being called to assist and did so gracefully. This is my second time staying there and will definitely not be the last. I had the opportunity to sleep in both cottages and all I can say is great. Don't forget the breakfast. If you want solace, it's the place. I'm from Johannesburg and I'm already highly recommending the venue to family, friends and colleagues. Thank you Raymond for making my two stays at your guesthouse memorable and great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mueseline B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mueseline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet area and we had our privacy.

Very beautiful place and a good location. Would go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was very relaxed.

Enjoyable and fun filled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otelia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful, close to shops, wonderful restaurant for sit-down or take-away meals.

Friendly staff at guest house and restaurant. We will definitely be visiting again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C

Aangename skoon plek.

Gerieflik, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en pragtig.

Ons het baie lekker gebly. Diens kon vriendeliker gewees het, maar was hulpvaardig. Ontbyt was baie lekker en diens was goed. Sal vir seker weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, so lekker geslaap en julle badkamer is pragtig, baie dankie.

Heerlik, sal aanbeveel, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, comfortable overnight stay conveniently near a little shopping centre.

Comfortable room with nice bathroom. Conveniently located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Enkelreisiger

Was baie lekker. Plek is baie mooi, skoon en gerieflik.

Vandat ek aangekom het en tot ek gery het was die diens uitstekend. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Plek is regtig baie mooi en baie gerieflik. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trishka S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie.

Trappe is onveilig en nie geskik vir bejaarde persoon nie, geen reling nie. In die ander gastekamer was 2 groot doberman honde saam met gaste, wat bedags in die binnehof uitgelaat is en kon ons daarom nie vrylik beweeg nie. Te min koffie, melk en suiker vir 2 gaste en die ontbyt is bitter swak. Baie mooi kamer, modern, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs van Sarah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n baie lekker bestemming.

Netjiese gastehuis met 'n aangename eienaar. Die akkommodasie was baie netjies en skoon en die ontbyte was baie smaakvol. Baie lekker stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernita B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B
Saam met vriende

Baie netjiese mooi kamer, en fantastiese ontbyt.

Alles was fantasties. Ek sou net graag 'n spieël in die kamer self wou hê. En dalk 'n sepie vir die stort. Die badkamerdeure het net handvatsels aan die buitekant wat dit moeilik maak om dit toe te maak as jy badkamer toe gaan, so ek stel dalk voor vir handvatsels aan die binnekant ook. Verder was als regtig great, bed het lekker geslaap, mooi ligging en uitsig ook! Die ontbyt was uit die boeke, en die restaurant self is baie oulik en billik, sal beslis weer daar stop as ons deur Vishoek ry in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal E
Besigheidsreis

The stay was awesome, thanks Thea and Raymond!

The area is safe, quiet and peaceful. A nice place to escape to when you need to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Sal Guest House se terugvoer

Hi Chantal
It was a pleasure having you at our guest house, hope to see you soon.
Regards
Raymond & Thea

La Sal Guest House
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 40, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22abf1e3bb5087aff6f6eab516ddd0af7ad1ab1de7d20a1ee9b3352d693db1ebdc85783bf87b083c7ac125db2193e4645229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 40 10th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.133569693655 18.424532413446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem