LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Savina P2 | LekkeSlaap
+18

La Savina P2

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-weg, The Island Club, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Savina P2 is 'n woonstel in 'n luukse woonstelkompleks wat deel vorm van die Island Club-landgoed. Die woonstel het 'n buite-swembad met 'n palm-omheinde "eiland" en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is ook 'n volledig toegeruste gimnasium met 'n binnenshuise gholf-nabootser.

Die woonstel het 2 volledig gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet.

Die leefarea het 'n tweesitplek-rusbank en 2 gemakstoele, 'n groot platskerm-TV, DStv, 'n verwarmer en 'n etenstafel vir 2 gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, suigwaaier, yskas, mikrogolfoond en alle potte, panne, breekware en eetgerei wat jy sou benodig om heerlike etes voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die gebou het 'n gimnasium, 'n swembad en 2 parkeerplekke met 24/7-sekuriteit. La Savina P2 is ideaal geleë in Century City, net 'n entjie se stap van die Canal Walk Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by La Savina P2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir La Savina P2
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Century-weg, The Island Club, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Savina P2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-weg, The Island Club, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMjY1OTgwLTYxZTgtNDYyYS1hMjc5LWYwNzM1YTQ0MzdlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Century Way The Island Club 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8929457529 18.508006632328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!