La Serena Gastehuis en Konferensie
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter-straat 18, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R798 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
La Serena Guest House & Conferencing bied akkommodasie in die noordwestelike gedeelte van Johannesburg. Dié gastehuis bied verblyf in 1 'executive' suite en 2 klassieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers.
Die 'executive' suite is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n Victoriaanse en suite-badkamer.
Ander geriewe in die gastehuis sluit 'n sitkamer en leeskamer, kroeg, boma, en swembad in.
Die gastehuis spog met 2 konferensie-venues. Die konferensiekamer kan tot 18 afgevaardigdes akkommodeer. Die Lion's Den is 'n meer informeel en grens aan die boma, en is geskik vir groter groepe.
Die gastehuis is naby die bekende Ruimsig Gholfbaan, Ruimsig Stadium, 'n gimnasium, restaurante, Silverstar Casino, Clearwater Winkelsentrum, Cradlestone Winkelsentrum, northgate, en verskeie ander winkelsentrums, die Coca-Cola Dome, 'Die Wieg van die Mensdom' Erfenisgebied, en Sterkfontein Grotte geleë. Die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine en broeiplek van die witkruisarende is 3 km van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Peter-straat 18, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Gaste dink La Serena Gastehuis en Konferensie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tres Jolie Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter-straat 18, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom