LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Serena Gastehuis en Konferensie | LekkeSlaap
+15

La Serena Gastehuis en Konferensie

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir La Serena Gastehuis en Konferensie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karen B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek wat 'n wonderlike diens lewer. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Pragtige plek, wonderlike diens, sal dit enige tyd aanbeveel - wel gedaan!

Lize G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie "nice" en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Wayne V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne V
Besigheidsreis

Kort bietjie werk.

Baie mooi en lekker. Die beddens is net al deurgeslaap. Nuwe matrasse is nodig.

Mari G - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari G

'n Lekker plekkie met 'n vriendelike gasheer!

'n Lekker plekkie met vriendelike gasheer - presies waarna ek op soek was vir verblyf sodat ek nie nodig gehad het om terug te ry na die troue nie. Ontbyt met varsgebakte brood was 'n wenner.

Gisele N - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you Frikkie for your wonderful hospitalitity.

What a beautiful room and the friendliness we received from Frikkie was wonderful. Thank you for the call to confirm our arrival time and allowing us to check in earlier, I have no hesitation in recommending your guesthouse to anyone needing accommodation. Thank you TravelGround for the smooth arrangements.

Ailsa L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ailsa L

Frikkie was the most wonderful host, nothing was too much trouble. Wonderful stay.

The bedroom with the four poster bed was wonderful and the décor and furnishing was absolutely beautiful. I travelled with my 9 year old grandson who loved his stay there as well.

Monica H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica H

Mooi plek!

Die kamer was pragtig, die ontbyt heerlik, en die plek pragtig. Dis 'n baie mooi plek en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Daphne S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daphne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamers.

Baie bedagsame eienaar. Lekker ontbyt gehad. Baie rustig. Geen steuring van die hoofpad nie.

Naas L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas L
Besigheidsreis

Alles was fantasties!

Die plek was veilig, met vriendelike mense en wonderlike verblyf. Baie elegant en absoluut fantasties!

Mariette P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Besigheidsreis

Pragtige plek met wonderlike gasheer.

La Serena is van nou af my eerste keuse vir blyplek in Johannesburg. Dit is baie bekostigbaar in vergelyking met ander blyplekke. Dit is 'n rustige, pragtige plek met houtvloere, antieke meubels en 'n heerlike, plaas-atmosfeer. Die badkamer, kamer en beddegoed was kraakvars skoon. Frikkie is 'n perfekte gasheer en als was goed georganiseer. Perfek!

Carina D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Dankie Frikkie

Dankie vir alles Frikkie!

Melissa R - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Would surely recommend La Serena Guest House to all my friends travelling to Gauteng.

My daughter and I had a fantastic stay at La Serena Guest House. The Host was wonderful. Thank you Frikkie for making our stay with you memorable. Melissa Rademeyer

Antoinette V - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place, friendly and welcoming

Nice rooms, fantastic breakfast. Lekker homely feel. Maybe needs a bit of maintenance. All and all we enjoyed our stay and will visit again.

Marno S - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, service excellence, character,

We had a great stay at La Serena Guest House. We were warmly welcomed by the owner who showed us to our room, which was excellent with lots of character and detailed finishes. We also enjoyed the breakfast very much and I would definitely recommend La Serena Guest House.

Tanya F - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Enkelreisiger

Perfect!

I had a fabulous stay and am definately planning to go for a weekend again and bring friends with too!

Philip L - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Besigheidsreis

Great place to stay, a home from home, with a breakfast to die for

La Serena is somewhat off the beaten track, and was actually quite difficult to find even after Google Maps of the location, but by the diligent use of the cellphone I finally arrived. A warm welcome, a beautiful bedroom with a really grand 4-poster bed, storage space so huge that my travel-light goods disappeared, and a nice spacious bathroom. A midnight chocolate and glass of sweet wine completed the touches. In the morning, raising the blinds gave a great view of country estate. The quirky shower flooded the bathroom, but the water was generous and hot hot. The breakfast had everything home does not - marvelous china, a range of cereals and fruit and breads and even a delicious hot mince. There was a full pot of coffee on the stove, and I think the oranges came from the tree just outside the back door. The second night was just as good as the first, and I left with a real sense of having received great hospitality and great value.

Di H - Aug 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di H
Saam met vriende

Excellent.

I have travelled through out the world and I can say La Serena is the best B+B that I have stayed at.

Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R798
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter-straat 18, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0YWU4ZjlmLTkzNzItNGRjMi1hOWFkLTViZTAyOWMyOGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 18 Peter Road Roodepoort 1724 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.07615436377 27.880079448223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!