Parys Akkommodasie by La Vache | LekkeSlaap
+8
+8

La Vache

Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Allenby Straat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

La Vache is in die buitewyke van Parys geleë en bied verblyf in 'n gerieflike tweeslaapkamer-woonstel.

Die eerste kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede kamer het 'n enkelbed. Die 2 kamers deel 1 badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste kan heerlik ontspan in die leefarea.

Die woonstel het 'n privaat ingang, 'n motorhuis en onderdakparkeerplek. Neem asseblief kennis dat daar 'n sake-onderneming op die perseel bedryf word en ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Daar is verskillende winkels en eetplekke naby ons en die area bied verskeie doendinge soos vlieghengel, voëlkyk en abseil.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vache sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 35 Allenby Straat, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Allenby Straat, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533480d1175dc6ea884d0f6cb6bbc052b603cf2d5d19f8a9d355755ece1ad49e08bf253cf6cded19a7bddf5f10544ab4bded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 3 persone) 35 Allenby Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.922146636661 27.44905403857
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za