Vyf Brakke Fonteinen Akkommodasie by La Venue Cottages | LekkeSlaap
+53

La Venue Cottages

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikatstraat 40 , Aalwyndal, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Venue Cottages is in Aalwyndal, Mosselbaai naby die Mosselbaai-vliegveld geleë. Dis ideaal vir ‘n vreedsame wegbreek uit die stad. Dis 5,5 km vanaf ‘n winkelsentrum wat in 10 minute bereik kan word. Hartenbos, Diazstrand en Santosstrand is sowat 15 minute se ry.

Verblyf word gebied in eko-vriendelike houtkothuise met gas vir warm water en sonkrag vir elektrisiteit.

Elke kothuis het 2 enkelbeddens of ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n platskerm-TV met OpenView-kanale, yskassie, eetgerei, breekware en ‘n haardroër.

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Badhanddoeke word voorsien.

Kinders en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is ‘n gemeenskaplike lapa en ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, tafels, stoele, ‘n braai en opwasgeriewe. Daar is ook ‘n boma.

Let asb. daarop dat jy nie in die kothuis mag kook nie.

Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir La Venue Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rooikatstraat 40 , Aalwyndal, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Venue Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikatstraat 40 , Aalwyndal, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp3Zr4yASh3jglLCk1bmiMYwDN8cSUEeosyp84Mq8t6B1D4p6T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 40 Rooikat Street Aalwyndal 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.159875 22.067606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za