Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida Luka - Luxury Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Vida Luka is 'n luukse gastehuis in Lukasrand, 'n lieflike voorstad in die hartjie van Pretoria. Dit is gerieflik na aan verskeie plekke van belang soos die buitelandse ambassades, hospitale, sportparke, universiteite, ontspanningsgeriewe soos botaniese tuine, luukse winkelsentrums en restaurante.

Elke pragtig versierde kamer het gratis WiFi, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, luukse dekor, donsige linne en 'n gemaklike koningingrootte-bed om 'n goeie nagrus te verseker. Elke privaat en suite-badkamer het 'n lekker groot stort en komplimentêre toiletware. Elke kamer het ook 'n privaat stoep met lieflike uitsigte oor die tuin en swembad.

Ontbyt en geurige koffie word elke oggend vars voorberei en in die eetarea op die boonste verdieping bedien. Hier kan gaste die skilderagtige uitsigte oor die luisterryke tuin en prentjiemooi Pretoria geniet. Aandete en 'n middagetepakkie is ook beskikbaar op versoek.

Ander geriewe sluit 'n swembad, ontbyt en aandete, 'n opsionele aandete of verpakte middagete, 'n kluis, gratis parkeerplek, 'n opsionele was- en strykdiens en 'n lughawe-pendeldiens in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink La Vida Luka - Luxury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWY5NWFjLTFkNWUtNDMwZi04ZmIxLTRhYTJiOTNjNzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 569 Lukas Street Lukasrand 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.764321817082 28.215557411313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem