La Vie Self-catering Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Vie Self-catering Holiday Home is troeteldiervriendelik en in die lewendige Groenpunt-area in Kaapstad geleë. Die huis is ideaal naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe geleë.

Dié moderne huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, 'n etenstafel vir 8, asook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n ommuurde tuin met 'n buitetafel en braaigeriewe.

Die eiendom het gratis WiFi en parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Klein en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Die perseel is 23,1 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by La Vie Self-catering Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Vie Self-catering Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za