La Vieille Ferme

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Vieille Ferme is in die hartjie van Rivonia geleë met maklike toegang tot die hoofweg. Ons gastehuis is eksklusief en privaat in 'n veilige, stil en rustige voorstad. Elk van die 6 selfsorg-suites is pragtig versier en elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die pragtige, luisterryke tuin is ontspannend en spog met 'n skitterende swembad wat totale gerief en ontspanning waarborg.

Alle hoof-sportstadions, gholfbane, teaters, hospitale en middedele van dorpe en stede is maklik toeganklik vanaf ons eksklusiewe gastehuis.

Tariewe sluit 'n volledige fynproewer-ontbyt in met gratis koffie en tee en BTW ingesluit.

Ekstra dienste wat voorsien word op versoek sluit pendeldienste, motorhuur, restaurant-besprekings en spa-besprekings in.

Tariewe sluit die volgende uit: drankies, middagetes, aandetes, lughawe-pendeldienste, fooitjies en wasgoed.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Vieille Ferme gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false