Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista Del Faro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Vista Del Faro is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein en dit bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Dasseneiland. Dis die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende en Yzerfontein is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

Die huis is in 3 eenhede verdeel en dit sluit die hoofhuis, woonstelletjie en semi-selfsorgkamer in. Die hoofhuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die woonstelletjie het 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste en die semi-selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis in die hoofhuis en die woonstelletjie se kombuis het al die nodige toebehore, behalwe 'n stoof. Daar is 'n ingeboude braai op die beskutte stoep van die woonstelletjie. Al 3 eenhede het 'n TV met Openview-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Die ander 2 eenhede word nie verhuur as die hoofhuis bespreek word nie. Dit verseker gaste se privaatheid.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vista Del Faro sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir La Vista Del Faro
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vista Del Faro het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versveldstraat 74, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f2b0ab686d499a0bb31b41695c658e949692849a5988f30d6b65b2ac9f009299e1c046129c09b3d8689db452a2a59e4ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 74 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.352160287742 18.153332066271