Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vista

La Vista
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Baie netjies, ruim en veilig. Die huis het slaapplek vir 8 persone in 4 slaapkamers en is ideaal vir gesinswegbreke of net 'n rustige tydjie saam met jou geliefde. Laat die rep en roer van die stad vir 'n oomblik agter en raak aan die slaap met die dreuning van die oseaan in die agtergrond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Breekskadedeposito wat terugbetaal word indien niks gebreek of beskadig is nie: R500. Geen sleutel sal sonder die volledige betaling via elektroniese fondsoorplasing (EFT) of kontant voor 10:00 op die dag wat jy inklok oorhandig word nie.
'n Skoonmaker is op versoek beskikbaar.
Vir 2 tot 4 gaste wat buite-seisoen langer as 'n week bespreek, kan daar 'n spesiale prys bespreek word.
Let asb. daarop dat 2 Desember tot 10 Januarie geen besprekings wat uit minder as 14 dae bestaan aanvaar sal word nie.
Rook is verbode.
Geen studente word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f695c2d9bc95f8a4f625bd8417c3fe2c336b5228a64fcb05fadae565431e60994c81024557630af8a8a44eb9e5b9ba34a89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem