Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vue Parfaite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 500 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

La Vue Parfaite is 'n Provénce-styl villa in 'n berg-natuurreservaat, wat privaatheid en rustigheid bied, met 'n uitsig oor Gordonsbaai en Valsbaai. Dis die perfekte omgewing met ongelooflike panoramiese uitsigte. Die selfsorg-villa het slaapplek vir 16 gaste.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis met 'n ontbythoekie. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, en daar is 'n instap-koskas met 'n kluis. Die ruim oopplan-leefarea het 'n groot platskerm-TV met DStv-kanale, 'n HiFi, kaggel en glas-stapeldeure wat na die stoep lei. Die eetarea het sitplek vir 10, 'n plafonwaaier en 'n kaggel.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die onderdakstoep 'n het 'n uitsig oor die swembad, 'n etenstafel met bankies en sitplek vir 6 en daar is 4 gemaklike rietstoele. Daar is ook 'n draagbare braai en 3 sonstoele langs die swembad. Veilige parkeerplek is vir 6 voertuie beskikbaar.

Op die boonste verdieping is daar 'n groot gesinskamer met 'n L-vormige rusbank, stapelbeddens, 'n TV en 'n verskeidenheid bordspeletjies, boeke en legkaarte, en 'n balkon wat reg rondom strek en 'n uitsig oor die swembad bied.

Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, instapkas, balkon en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbeddens, 'n plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort. Die vierde slaapkamer deel 'n balkon met die vyfde slaapkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbeddens, 'n plafonwaaier, instapkas en 'n en suite-badkamer met Victoriaanse bad en stort. Die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, 'n instapkas, 'n onderdakbalkon en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal bad en stort.

Daar is gratis, vinnige WiFi in die hele villa wat steeds tydens beurtkrag werk. Die erf het laserstraal-sekuriteit aan die buitekant en 'n sensorstelsel in die villa wat met Gordon's Bay Security Company verbind is.

Slaapplek

’n Bespreking by La Vue Parfaite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir La Vue Parfaite
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Ligging

  • Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vue Parfaite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhusstraat 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYzU4YTY5LTdmYTEtNGQ4Ny04M2E0LTNiYzYxNTRmYTc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag, vir 16 mense 9 5 1 5 4 Rhus Street Gordons Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.160182 18.879869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem