Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laanhof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Laanhof
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan Gi O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Gi O

Uitstekende fasiliteite in 'n rustige en mooi omgewing.

Luukse eenheid met 'n baie goed deurdagde uitleg en fasiliteite van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette K
Enkelreisiger

Great position close to town.

Lovely room. Perfect position close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kamer is uitstekend toegerus en ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat julle julle verblyf in Laanhof geniet het - dit is aangenaam om naby aan die toeriste deel van Stellenbosch tuis te gaan, en ook naby genoeg aan Coetzenburg om lekker in die berg te gaan draf.


Laanhof
Gavin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V
Enkelreisiger

Skoon, netjies, ruim, perfekte ligging, loop afstand tot restaurante ens., veilig.

Pragtige en skoon gastehuis met alle nodige geriewe en natuurskoon met die mooiste uitsig op die berge naby Eersterivier. Kan maar net hoop dat hulle vir my 'n ou plekkie sal oophê met my volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Besigheidsreis

Great place to stay

Anke was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize G
Enkelreisiger

Twee nag verblyf vir universiteit viering.

Laanhof het sy doel gedien. Stellenbosch is natuurlik in die algemeen buitensporig duur vir wat 'n mens kry, maar Laanhof is naby alles. Dus goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie B

Uitstekende waarde vir geld.

Gerieflik en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius B
Enkelreisiger

Uitstekende waarde!

Baie goeie kommunikasie met vriendelike ontvangs (baie dankie Anke)! Die eenheid is toegerus met hoë kwaliteit toerusting in 'n rustige en veilige omgewing! Uitstekende voorsiening is gemaak vir "load shedding" met al die ligte, TV en WiFi wat werk. Voorwaar uitstekende waarde vir geld! Ek sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Cornelius. Dit was n absoluut plesier om jou by Laanhof te kon huisves. Ons hoop om jou gou weer te akkommodeer.

Groete
Anke

Laanhof
Martin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf en uitsonderlike personeel.

Baie gasvrye bestuur. Huis is volledig toegerus met alles wat mens nodig kan hê vir verblyf. Wens ek was daar vir vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V
Besigheidsreis

Ideaal geleë, wonderlike fasiliteite.

Sentraal geleë, met goed toegeruste eenhede en kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie B
Gesin met tieners

Naby universiteit, veilig, modern en baie goed toegerus.

Ons was nie vooraf bewus dat daar braaiplek was nie. Ons het dit egter goed benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wallace B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallace B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek, goed geleë en goed toegerus.

Ons het Laanhof as blyplek geniet, sal definitief vorentoe weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget L
Enkelreisiger

Perfect location close to Stellenbosch University.

The unit was perfect - great size, lovely furnishings, well-equipped kitchen with a little gas stove for load shedding. Oven is also a microwave - wow. Amazing shower - loved the bathroom. Secure parking behind a gate. Loved my stay, will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Staying at Laanhof is so convenient - you can walk wherever you want to go - town, mountain, university and even the Endler Hall at night. Hope to see you again soon.

Laanhof
Ingrid P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Enkelreisiger

Heerlik gebly en baie goed geleë naby Maties koshuise en eetplekke.

Perfekte blyplek om by studente-kinders te kuier, of om Stellenbosch en omgewing te verken. Selfsorg-kombuis goed toegerus, lekker kuier-stoep, stil straat en baie veilig, ook veilige parkering. Sal Laanhof beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie Ingrid vir jou mooi resensie. Dit was n plesier om jou as ons gas by Laanhof te huisves.

Laanhof
Annette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Enkelreisiger

Moderne woonstel in lieflike deel van Stellenbosch.

Silwerskoon selfsorgwoonstel met alles wat nodig is. Kombuis baie goed toegerus. Klein binnetuintjie. Stil straat naby aan rivier (met mooi wandelroetes). Stapafstand van middedorp en universiteit. Ontvangs en personeel is baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Anette. Dit was verskriklik lekker om jou as ons gas te hê en hoop om jou gou weer te huisves hier by Laanhof.

Laanhof
Chris N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N
Enkelreisiger

Baie goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Enkelreisiger

Luuks en lekker.

Nie net is die ligging ideaal vir Stellenbosch nie, die plekkie is baie gerieflik ingerig en word elke dag gediens. Verder werk die ligte, wifi en tv tydens beurtkrag wat baie waardeer is. Ek sal verseker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jo-ann. Ons is so bly om te hoor dat jy jou tydjie hier by Laanhof geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Laanhof
Danielle C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Netjies met als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie dat jy jou verblyf so baie geniet het Danielle. Dankie vir die resensie. Ons hoop om jou weer spoedig met ons te hê.

Laanhof
Christiaan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Fantasties, skoon, rustig, diens.

Ek het ook 'n gastehuis en is gevolglik baie kieskeurig wanneer ek van 'n ander gastehuis gebruik moet maak. Ek beveel Laanhof (Jack en Anais) met die grootste vrymoedigheid aan. Die modern met die oud gekombineer is fantasties gedoen. Net die beste linne, kombuisbehore, krane ens. word gebruik. Die kommunikasie was fantasties en die diens van hoogstaande gehalte. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak en almal aanbeveel om daar te gaan bly! Dankie Jack en Anais, julle is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Christiaan. Ons is bly jy het die tyd hier so geniet. Ons hoop om jou weer spoedig met ons te hê.

Laanhof
Jessica W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chic, peaceful and gorgeous setting.

The guesthouse is immaculate and stylish, and the location near the Eerste River is perfect! Our hosts Jack and Anais were lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron C

Family stayed in two apartments and both were happy with their accommadation.

All rooms were clean and nicely furnished. Locking up when leaving was easy and the parking was safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

We are glad that Laanhof has been part of making the wedding special.

Laanhof
Ron C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron C

All good - location, parking, finish in apartments, cleaning, could not want more. Recommend for anyone wanting self catering Stellenbosch.

Booked 2 apartments for family from abroad attending wedding. Owners very accommodating on our requirements and changes requested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Uitstekende ligging. Goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Veilig. Sal beslis weer by Laanhof bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dankie vir jul oorbly by Laanhof.

Laanhof
Dirk E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Alles werk daar en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat julle jul verblyf by Laanhof geniet het! Hoop om julle gou weer te sien.

Laanhof
Chantelle N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Enkelreisiger

Uitstekende diens en wonderlike akkommodasie!

Baie welkom gevoel tydens inklok en die personeel is ongelooflik hulpvaardig. Goed toegerus vir bwuertkrag en ideaal vir 1 nag of langer. Netjies en volledig toegerus. Waarde vir geld. Sal hulle definitief vir enige reisiger aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dankie vir jul oorbly.

Laanhof
Judy G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy G

Very enjoyable.

Excellent central location. A very well equipped and spacious apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dear Judy,
Thank you for the review, we are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Regards,
Jack Scannell

Laanhof
Deon K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie dankie, sal weer daar kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dankie dat jul by Laanhof oorgebly het, sien jul weer.

Laanhof
Michelle K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek - beste waarin ons nog ooit gebly het.

Alles in die eenheid is van die hoogste gehalte - klein detail is aandag aan gegee - regtig by verre die mooiste, beste oornagplek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tyd so baie geniet het, Michelle. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle spoedig weer met ons te hê.

Laanhof
Eldri S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldri S
Gesin met klein kinders

Puik plek, maar baie swak kliëntediens.

Baie hartseer dat só mooi plek wat só stylvol en gerieflik uiteengesit is sulke swak diens lewer. Absoluut geen persoonlike touch, voel amper asof jy hulle 'n guns doen om daar te wees. Geen welkom, help met tasse (het basies vir my en my dogter gestaan en kyk hoe ons met ons bagasie sukkel) geen totsiens of dankie vir julle kuier by ons? Ongelukkig net mense wat hul daaglikse werk probeer verby kry. Baie teleurstellend. Sal die verblyf aanbeveel maar die diens sal maak dat ek ongelukkig nie weer sal terugkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana S
Saam met vriende

Aangenaam.

Die woonstel was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet Elana en hoop om julle weer met ons te hê. Dankie vir die resensie.

Laanhof
Jurgens H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en veilig.

Netflix-funksie groot bonus! Heerlike stort en warm handdoekreling! Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat jy so lekker gebly het Jurgens en hoop om jou gou weer met ons te hê.
Dankie vir die resensie.

Laanhof
Nicole B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Gesin met tieners

Great place.

Felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay so much Nicole. Thank you very much for your review.

Laanhof
Macheli N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Macheli N
Gesin met klein kinders

A lovely modern apartment, very well organised and furnished.

The apartment was comfortable and met my family needs. Thanks very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Good day Macheli

We are glad that you enjoyed your time so much at Laanhof. Thank you very much for your review.

Regards
Laanhof Management

Laanhof
Benida G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benida G
Enkelreisiger

Skoon, vriendelik en gerieflik.

Kommunikasie omtrent uitboek was vaag, maar verder uitstekende diens, skoon, gerieflike geriewe en binne loopafstand van byna alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat julle jul veblyf in Laanhof geniet het. Ons sal aandag gee aan ons uitboek prosedures.

Laanhof
Michael J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog steeds 'n wenner.

Dit was ons derde besoek aan Laanhof en beslis nie die laaste een nie. Netjies, skoon, goed ingerig, met 'n gerieflike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dankie dat julle die tyd by Laanhof so geniet het Michael. Sien uit om julle weer hier te hê. Dankie vir die resensie.
Groete
Jack

Laanhof
Adri D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf.

Skoon, netjies, naby die kampus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het Adri. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou weer spoedig met ons te hê.
Groete
Laanhof

Laanhof
Odette D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Gesin met tieners

Baie mooi selfsorgeenheid.

Die ligging is fantasties. Daar is veilige parkeerplek en die eenheid is baie goed toegerus en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dag Odette
Ons is bly dat julle as familie 'n lekker tyd kon hê. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer spoedig te sien.
Groete
Laanhof

Laanhof
Deon K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met tieners

Baie lekker, my gesin was baie gelukkig!

Baie mooi plek ideal vir 'n gesin vir 'n kort kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet Deon. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer met ons te hê.

Laanhof

Laanhof
Diana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana V
Besigheidsreis

Goeie oornagverblyf.

Het net oornag gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dag Diana

Ons is bly die oornag verblyf was rustig en gemaklik. Dankie vir die resensie en ons hoop om jou gou weer te kan ontvang.

Groete
Laanhof

Laanhof
Carina K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Goed geleë, en veilig - net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is regtig bly julle het die verblyf so aangenaam gevind Carina.
Dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms met ons by Laanhof te kan hê.

Groete
Jack

Laanhof
Fanus F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus F
Enkelreisiger

Netjies, skoon, baie sentraal geleë.

Fantastiese afpakplekkie in 'n baie sentrale maar stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat jul jul verblyf in Laanhof so ervaar het - gerieflike ligging naby aan die dorp.

Laanhof
Anton S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik in sentraal Stellenbosch.

Ruim woonstel goed geleë in Stellenbosch. Veilige parkering, goed ingerig met moderne afwerkings. Perfekte basis om die mooi area vanaf te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Anton. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Lize V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf - sal weer kom!

Ek beveel die verblyf vir seker aan vir enige iemand. Skoon, veilig en mooi! Sal weer kom, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Annamie. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Michael J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveelbaar.

Modern, privaat en goeie ligging. Uitstekende diens ontvang. Dit was ons tweede kuier hier en beslis nie die laaste keer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Michael. Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit na die volgende keer wat julle weer hier by ons in Stellenbosch kom bly.

Laanhof
Alida E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik en baie skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, naby toeriste aantreklikhede, lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Teana. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle vinnig weer te sien.

Laanhof
Adele S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S

Saam met tiener.

Baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Adele. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer vinnig te sien.

Laanhof
Monica J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Enkelreisiger

Baie netjies, alles wat jy nodig het, puik plek.

Laanhof is baie skoon, alles is daar wat jy sal nodig hê, selfs koffie en tee en 'n bord met vrugte was so 'n besonders persoonlike iets. Het dit baie waardeer. Dit is baie veilig en mooi ligging, naby die Eersterivier om lekker te stap en baie sentraal om dorp toe te stap. Sal dit altyd weer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Monica.

Ons is bly jy het dit so baie geniet en hoop om jou weer te hê by ons.

Laanhof

Laanhof
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld op die Eersterivier!

Laanhof het 'n goeie, sentrale ligging in Stellenbosch op die Eersterivier. Fasiliteite is goed. Ontvangs was vriendelik en effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeiedag Deon

Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Groete
Jack
Laanhof

Laanhof
Carisa P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike eenheid.

Baie goeie ligging. Ons sal graag weer daar wil bly. Sal net graag volgende keer iets soos beskuit wil sien in die kombuis asook toiletspray in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Carisa. Ons is bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer te hê.
Groete,
Jack
Laanhof

Laanhof
Estelle J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Gesin met tieners

Stunning.

Die eenhede is ruim, netjies en goed toegerus. Ideaal vir langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Estelle. Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop.

Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Laanhof
Jacques Z - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z
Besigheidsreis

Fantastic.

Great stay. Close to businesses and restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Great verblyf. Naby besighede en restaruante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Good day Jacques,

Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Regards
Jack
Laanhof

Laanhof
Wouter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Besigheidsreis

Great.

Skoon en netjies, baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Wouter. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof

Laanhof
Rozanne C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne C
Enkelreisiger

'n Huis weg van die huis af.

Laanhof is 'n ideale plek om vir 'n vinnige naweek weg te breek - bekostigbaar, netjies en sentraal geleë. Die fasiliteite in die kamer was buitengewoon goed vir 'n selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is baie bly dat julle, jul verblyf so geniet het Rozanne.
Dankie vir die resensie.

Groete,
Jack

Laanhof
Lizeth M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth M
Enkelreisiger

Wonderlik! I'm hooked on Laanhof from now on!

Dit was een groot fees om daar te oornag. Die eienaars en ontvangspersoneel so vriendelik. Die gastehuis self 'n lieflike gastehuis en so sentraal geleë. Dis van nou af my eerste en enigste keuse vir oorbly in Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lizeth. Ons is bly jy het dit so baie geniet en sien uit daarna om jou weer in die toekoms by ons te kan ontvang.

Groete,
Laanhof

Laanhof
Michael J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike opsie en goeie ligging.

Oulike selfsorgverblyf binne loopafstand van Stellenbosch sentraal. Woonstel is keurig gemeubileer, gerieflik en pragtig skoon. Regte Nespresso-koffie word verskaf. Kan Laanhof definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Michael.

Ons is bly julle het jul verblyf so geniet en ek hoop om julle weer te sien.

Groete
Jack

Laanhof
Ed V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima, nie soos vakansie nie.

Daar is nie 'n tuin nie. Vriendelike mense. AVIS buite die dorp is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir die resensie en dat jy lekker gebly het.

Groete
Marietjie

Laanhof
Louise C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë, veilig, skoon en baie mooi!

Ons verblyf by Laanhof was wonderlik, alles wat belowe is en baie mooi! Waarde vir geld en privaat. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Louise

Ons is bly dat julle jul verblyf so geniet het. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Groete
Laanhof

Laanhof
Estelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met tieners

Modern, baie skoon en netjies.

Lieflik en modern, sentraal geleë, baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Dit was vir ons heerlik om julle as gaste te hê.

Laanhof
Jansi S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansi S

Ons is met gasvryheid verwelkom en het heerlik en gemaklik gebly.

Die eenheid se dekor is smaakvol en gesellig. Die kombuis is baie goed toegerus met 'n behoorlike koffiemaak toestel (ons drink nie kitskoffie nie). Aangesien die eenheid so sentraal geleë is, kon ons gemaklik na restaurante en winkels stap. Ons het regtig die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is baie bly jy kon die Nespresso masjien en/of die plunger, met die koffie wat voorsien word geniet. Laanhof is heerlik sentraal geleë om mens se tyd in Stellenbosch te geniet.

Laanhof
Belinda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.

Ons wag baie beïndruk met Laanhof. Dit was netjies en skoon, en alles gehad wat ons benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Belinda.

Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof Bestuur

Laanhof
June S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met vriende

Alles en meer wat mens nodig gehad het. Perfek.

Superskoon en netjies. Kwaliteit afwerkings en toebehore in die woonstel. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag June,

Ons is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het en dit lekker ervaar het. Dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Laanhof Bestuur

Laanhof
Sonja D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie netjies en modern ingerig.

Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en weer besoek. Netjies, modern en gerieflik naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Sonja,

Ek is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het. Dankie vir die resensie.

Groete,
Laanhof bestuur

Laanhof
Hanrie L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrie L
Besigheidsreis

'n Ongelooflike ervaring!

Ek kan Laanhof vir enige besoeker aan Stellenbosch aanbeveel. Ekstra moeite word gedoen en die vinnige WiFi en lugverkoeler is 'n groot bonus in die somer. Dit is die ideale akkommodasie vir persone op 'n sakereis (lessenaar, genoeg kragpunte, WiFi en sentraal geleë). Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Hanrie,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack

Laanhof
Marichen K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen K
Gesin met tieners

Gerieflik en heerlik.

Baie goed, sentraal geleë, pragtige dekor, baie gerieflik, vriendelike en professionele diens - sal die plek beslis aanbeveel. Ek het reeds my volgende bespreking gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en goed toegerus.

Goed geleë in stil straat. Luukse afwerking en goed toegeruste kombuisie. Ons het baie lekker gebly en in die toekoms sal ons hier bly as ons vir besigheid of plesier na Stellenbosch kom. Vinnige vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Jaco,
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer by ons te sien in Laanhof.
Groete,
Jack

Laanhof
Dieter P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker net baie kort gewees!

Modern, baie netjies en veilig met al die nodige geriewe vir 'n kort of 'n lang kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Dieter

Ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Laanhof

Laanhof
Johan N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Die eenheid het ons verwagtinge ver oortref. Alles was van die beste, van die lakens tot die eetgerei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Johan

Ek is bly dat julle dit so geniet het om by Laanhof te bly, en ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die resensie.

Groete
Laanhof

Laanhof
Mariette W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Goeie diens, baie vriendelike personeel, netjies en skoon huis, definitief aan te beveel.

Goeie diens, baie vriendelik en behulpsame personeel, netjies en skoon huis, definitief aan te beveel. Laanhof is baie sentraal geleë, binne stapafstand van die middedorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Ons is bly dat julle jul verblyf by Laanhof ervaar hetsoos wat one doel was, gerieflike en rustige.

Laanhof
Alzaine K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was aangenaam, die omgewing stil en die eenheid netjies en modern.

Die eenheid bly lekker en was silwerskoon; die stil omgewing en veilige parkering is 'n bonus. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Alzaine. Hoop om julle weer te sien.

Laanhof
Anmelize V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmelize V
Enkelreisiger

Waarde vir geld en uitstekende ligging.

Baie sentraal geleë en goeie waarde vir geld vir die area. Sal definitief weer daar bespreek as ons Stellenbosch toe kom. Baie ideaal vir ouers wat vir hulle studentekinders kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Anmelize. Hoop om julle weer te sien.

Laanhof
Marili B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marili B
Besigheidsreis

Skoon, moderne kamer. Uitstekende ligging in die hartjie van Stellenbosch.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Marili,

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Laanhof
Nadia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie modern en hulle gee aandag aan die fyner goedjies wat hulle kliënt se lewe gemaklik sal maak.

Verskriklik baie lekker daar gebly. Die plekkie is baie naby aan klein wonderlike restaurante en winkels. Hulle doen baie moeite om hulle kliënte se lewe gemaklik te maak. Kar staan agter hek en hoef nie in die pad te staan nie dus is dit baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Goeie dag Nadia,

Ek is baie bly het het lekker gebly en dankie vir die resensie wat jy ons gegee het.

Laanhof
George S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, met 'n klein moderne en baie netjiese eenheid.

Die eenheid is skoon, veilig, modern en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie George. Ons is bly jy het lekker gebly en hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Laanhof
William H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Enkelreisiger

Modern, ten volle toegerus, Veilig.

'n Moderne eenheid met luukshede soos 'n handdoekverwarmer. Ek kan dit met 'n oop hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Wilma. Ek hoop jy het dit baie geniet.

Laanhof
Minette J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette J
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese verblyf naby restaurante en skole.

Ons het 'n heerlike ervaring gehad by Laanhof. Die plek is netjies en modern en het al die geriewe wat mens benodig. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Hul was ook akkommoderend ten opsigte van tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant and comfortable stay.

The apartment is modern and fully equipped, however, there is no microwave oven and the airconditioning unit did not heat sufficiently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

We are glad you have enjoyed your stay. The kitchen is fitted with a built-in microwave convection oven.
Thank you for bringing our attention to the air-conditioning, we will attend to it.

Laanhof
Monica J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon, gerieflik! 100% mooi!

Laanhof is baie mooi ingerig, al die benodigdhede is van baie goeie kwaliteit, dit is skoon en baie veilig. Die verhuurders was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons te help. Ek kan dit 100% aanbeveel en sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kabous V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabous V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hieper modern.

Alles was perfek. Jammer ons het so kort gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Jg.

Laanhof
Dries L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Besigheidsreis

Fantastiese plek met topwaarde vir geld.

28 jaar gelede het ek in Die Laan gebly as Matiestudent. Daarom het ek weer 'n plekkie in Die Laan gekies - en ek was aangenaam verras! Puik diens deur John en 'n wonderlike kamer met werkende tegnologie (WiFi, vol DStv, lugversorging ens.) en goeie sekuriteit. Moenie nog twyfel nie. Bespreek nou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Laanhof is 'n baie spesiale plek - naby die Eerste rivier, stapafstand van die dorp. Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het.

Laanhof
Peggie M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggie M
Enkelreisiger

Rustig.

Wat my die meeste beïndruk het, was die feit dat daar meer as genoeg kragproppe was en ook USB ports vir selfone ens. Die eenheid is slim en netjies uitgelê vir optimum gebruik van spasie en netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laanhof se terugvoer

Baie dankie Peggie vir die resensie oor Laanhof. Dit word waardeer. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Groete
Jack Scannell
Laanhof

Laanhof
Vanaf R2 323
R2 323 R1 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 323
R2 323 R1 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 323
R2 323 R1 975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 26, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9RPnDzoZKBuRoz6wshhUeM2ODAkULMMmeR9mi2BJgmZxCbTMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 323 nouVanaf R1 975 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 26 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.938297397911 18.867881187766