Overberg Akkommodasie by Labansehuis | LekkeSlaap
+32

Labansehuis

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: N2, Kleine Klowe, Langkloof, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Labansehuis is 'n bekoorlike plaashuis wat skuil op 'n pragtige plaas, net 22 km buite Caledon. Die plaas is in die Overberg-streek geleë en binne maklike bereik vanaf wingerde, woude en die kuslyn.

Dié opgeknapte plaashuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n bababed. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer. Die gebruik van die badkamer word gedeel en dit het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, klein oondjie, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n binnebraai-area wat dien as 'n kaggel en 'n boma buite met nog 'n braai-area.

Gaste kan daguitstappies geniet na die omliggende dorpe en besienswaardighede. DStv is beskikbaar op aanvraag.

Slaapplek

’n Bespreking by Labansehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Labansehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • N2, Kleine Klowe, Langkloof, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Labansehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: N2, Kleine Klowe, Langkloof, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlWsXZgHdFR5BgMIyWSdoPT2IOexb8Abkvbhz6MT1AjzQyREurv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 5 persone) 8 5 1 5 N2 Kleine Klowe, Langkloof 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 13:00 -34.274905372519 19.625243888672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za