Labori Self-catering 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Labori Self-catering 2 is ’n gerieflike woonstel vir 6 gaste in Ballito.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n stort of bad het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel.

Die sitarea het ’n TV met plaaslike kanale en lei na 'n stoep. DStv kan ook op versoek aangeskakel word teen ’n addisionele koste.

Daar is ’n omheinde, gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.

Die kompleks lei na die strand se promenade wat maklike toegang tot die restaurante, winkels en nagklubs in die area bied. Ballito bied ongerepte strande, warm water vir branderplankry, swem, duik en visvang, en veel meer. Besienswaardighede in die area sluit King Shaka Erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito Lifestyle Centre en verskeie restaurante en winkelsentrums in.

Slaapplek

'n Bespreking by Labori Self-catering 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Labori Self-catering 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za