Labotessa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Labotessa is 'n ruim selfsorgwoonstel in die prentjiemooi Marina Village in Langebaan. Die woonstel bied onbelemmerde uitsigte oor die privaat hawe en die see.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die oopplan- leefarea, -eetarea en -kombuis is toegerus met moderne geriewe soos Smeg-toebehore, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitplek en 'n 50" platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep wat spog met sonstoele en 'n bankie om die lieflike uitsig oor die hawe en die see te kan geniet. Die kompleks het ook 'n 15 m swembad wat slegs gaste van Labotessa mag gebruik.

Die kompleks is naby 'n rits restaurante, die strand, Mykonos Casino en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in die dorp en langs die Weskus.

Slaapplek

'n Bespreking by Labotessa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Labotessa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za