15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kaapstad Middestad Akkommodasie by Labotessa Boutique Hotel | LekkeSlaap
+53
+53

Labotessa Boutique Hotel

Hotel
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R4 500 R3 825 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Square 5, Spin-straat, Kaapstad , 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Labotessa Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in die middestad.

Die verblyf word in 6 Signature-suites en 1 President-suite. Die Signature-suites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die President-suite spog met 'n aparte slaapkamer, ruim badkamer en 'n ruim oopplan-leefarea en -kombuis wat na 'n privaat dek lei met 'n plonspoel. Die kamers het elk WiFi, 'n eetarea, 'n yskassie met versnaperings en koeldrank, 'n Nespresso- of Smeg-koffiemasjien en ander luukse toebehore.

Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien en middagete kan teen 'n ekstra koste bestel word. Die restaurant maak in die aand toe. Die hotel het 'n boetiekwinkel wat eksklusiewe produkte verkoop. Daar is ook 'n portier.

Die hotel is naby verskeie restaurante, winkels, kroeë en klubs. Dit is 1,5 km vanaf die KIKS, 3,5 km vanaf Groenpuntstadion, 4 km vanaf die V&A Waterfront en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Church Square 5, Spin-straat, Kaapstad , 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 500
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 2)
was R4 500
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 2)
was R4 500
Vanaf R3 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Square 5, Spin-straat, Kaapstad , 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ac8af73fb150da7944eb85086f957499985ad3773e39f9eef7941330a870c0d7ef4bb274ebde03c165f965d091b6ee97ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 500, nou Vanaf R3 825  per nag (plek vir 2) 5 Church Square Spin Street 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.924889643295 18.42181226691
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za