Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Abri

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir L'Abri
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Die woonstel het regtig alles wat nodig is en mens voel veilig. Die worshonde was 'n bonus gasheer met hulle blaf groetery . Regtig waarde vir geld. Dankie tannie Isolde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Julle was 'n aangename groepie! Dankie Riana.

L'Abri
Kabelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great vacation of 2023.

My stay was magnificent, Mam was the darling, and soon I will be visiting again. She is passionate about people and welcoming.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E
Gesin met tieners

Heerlik gebly! Eienaars is so gasvry. Goeie ligging. Sal beslis weer daar bly.

Ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou het ons so tuis laat voel. Alles wat jy nodig het en naby groot inkopiesentrums en vermaaklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Christi. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Seëngroete, Isolde

L'Abri
Nelia B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia B

Beautiful setting, caring, personal and extremely friendly.

Dear Isolde, thank you so much for your amazing hospitality. We felt like part of your family. .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Thank you so much for your kind words Nelia! You were a great group to host. Would like to see you here again!

L'Abri
Sonja S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Alles was baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O
Gesin met tieners

Baie cosy, gemaklik!

Ons was 2 volwassenes met 2 kinders. Gerieflik gebly en geslaap. Baie skoon en netjies. Goed toegerus. 2 nagte geslaap. Tannie Isolde is baie oulik en wil net help en sorg dat als gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende resensie Nicolene. Groete, Isolde

L'Abri
Jj F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj F
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Hou van die area. En was naby aan my bedryfsbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

A shelter.

Stayed for a week on family business. Secure and quiet, good hospitality. No load shedding. All we needed. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Thank you Craig. It was a pleasure to host you.

L'Abri
Elizabeth C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Isolde, die gasvrou is baie vriendelik. Woonstel was baie netjies en gerieflik. Pragtige plek! Ons sal L'Abri beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Baie lekker snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie Jaun. Seënbedes, Isolde

L'Abri
Lindie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en netjies.

Ons was hartlik ontvang. Plek is skoon en netjies. Niks meer nodig as wat die plek jou bied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Lindie. Groete, Isolde

L'Abri
Amanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Gesin met klein kinders

Lekker oornagplek as mens in Pretoria moet oornag.

Goeie ontvangs. Waarde vir geld. Sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Gesin met klein kinders

Puik verblyf!

Skoon en netjies. Net wat mens kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie Kobus. Julle is enige tyd welkom. Isolde

L'Abri
Stephan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie Stephan, ons sien julle graag weer hier by L'Abri. Seëngroete,

L'Abri
Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste L
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs in Pretoria.

Isolde van L'Abri was uiters tegemoetkomend met ons aankoms. Ons het vanaf Wes-Kaap gereis en het baie later as beplan in Pretoria aangekom. Isolde het ons steeds geakkommodeer al moes sy baie laat opbly vir ons. Welkom laat voel na 'n baie uitputtende dag. Die woonstel het alles wat nodig is. Goeie oornagverblyf vir een of twee aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dankie Celeste. Seënwense vir julle.

L'Abri
Zeldine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldine S
Saam met vriende

Dit was net een aand, maar het dit geniet.

Die enigste probleem is om by die gastehuis uit te kom. Dit is 'n gated community en ons het so verdwaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Die kamer is skoon en fasiliteite van goeie gehalte. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan T
Gesin met klein kinders

Baie lekker, netjies en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die vriendelikste gasvrye eienaars ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie Jean. Hoop om julle gou weer te sien. Groetnis, Isolde

L'Abri
Cindy J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy J
Gesin met tieners

Was 'n oornag, maar dit was nie privaat nie.

Dis glad nie privaat nie, ons moes deur die huis gaan. Die plek het nat geword binne so die reuk was 'n bietjie te veel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

So jammer jy het dit so sleg ervaar.
Wanneer dit nat is en reën wil ons nie hê mense moet buite om loop oor die nat grasperk nie, onder sulke omstandighede laat ons mense deur ons sit- en eetkamer loop om dan by 'n 100 % privaateenheid uit te kom. Ons was onkant gevang deur reënskade 'n dag of 2 voordat julle sou kom en het gewonder of ons julle bespreking ter elfder ure moes kanselleer.
Ons maak dit beter volgende keer.

L'Abri
Fowzia G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fowzia G
Gesin met tieners

Beautifully clean and well equipped.

Beautifully clean and well equipped for our family stopover. Thank you Quintas and Isolda. We loved the little touches of yoghurt, fruit, coffee etc. and handmade soap, clean and well-equipped for our family stopover. Beautiful garden. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa V

Mooi blyplek met vriendelike eienaars.

Ons het baie welkom gevoel in hierdie pragtige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie oulik plek met als wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Ek sal verseker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemari R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari R
Gesin met klein kinders

Heerlik geslaap in 'n skoon en netjiese kamer en veilige omgewing.

Baie dankie Isolde vir jou gasvryheid en gebede om ons veilig op die pad te hou. Die stilte in die omgewing het ons nie eers laat voel ons slaap in die stad nie. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid ons het heerlik gebly. Was so geseënd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dit was sommer baie aangenaam om Erika en haar groepie by ons te huisves.

L'Abri
Jackie O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie O
Gesin met klein kinders

’n Asemrowende tyd in ’n klein paradys.

Ons is verwelkom deur die vriendelikste egpaar. Die gasvrou het letterlik als wat mens kan aan dink in die plek. Ek en my kinders het dit ongelooflik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Jackie. Moet darem noem dat jy en jou oulike seuntjies baie maklike gaste was.

L'Abri
Linda P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, behulpsaam en tegemoedkomend.

Ons moes vroër inklol as die gegewe tyd en hulle was meer as tegemoedkomend om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Linda.

L'Abri
Fortune M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortune M
Gesin met tieners

Best place ever.

Best host, best place, best atmosphere and best service. Many thanks to the owner (Isolde).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Thank you kindly for your words of encouragement, Fortune. You are welcome to give us a return visit. Isolde.

L'Abri
Gawie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie J
Gesin met klein kinders

Ontspannend, veilig.

Netjiese plekkie met al die geriewe wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Gawie. Ons verwelkom julle graag weer hier. Isolde.

L'Abri
Bernie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie M
Gesin met klein kinders

Very peaceful, safe and secure.

We got a warm welcome from the management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Thank you for your positive report Bernadette. We would like to welcome you back!

L'Abri
Maria L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige verblyf en sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Ons is verwelkom deur 'n vriendelike en netjiese gasvrou. Omgewing is pragtig en die gastehuis is smaakvol en keurig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf by L'Abri.

L'Abri
Herman G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie welkom gevoel.

Sal die kamer en die webtuiste se diens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie van L'Abri. Ons stel dit hoog op prys.

L'Abri
Caleb L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caleb L
Gesin met klein kinders

Ten out of ten ─ perfect.

Tidy, comfortable and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaque C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

We loved staying here. The people are friendly and it feels like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerneels K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras om hierdie juweel te ontdek.

Die ontvangs was hartlik en die eenheid was skoon en keurig gemeubileer. Ons sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W

The place was great but the sleeper couch was not very comfortable ─ probably fine for small children.

Hosts were lovely people, quiet area, felt safe, nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Fantasties! Soveel aandag aan fyn detail. Pragtig, netjies en uitnemend.

Ek beveel hierdie gastehuis absoluut en sonder enige voorbehoud aan. Die gasvrou is ongelooflik. Ons het van ver af gekom. Daar was ekstra moeite gedoen moet melk, joghurt, beskuit, vrugte ens. Dit is definitief voortaan ons oorblyplek?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Beste Charmaine,

Baie dankie vir die goeie woord wat jy ingesit het vir L'Abri. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het.

Mooi loop,
Isolde

L'Abri
Marie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelik.

Plekkie is baie gerieflik en skoon. Al wat vir ons sleg was is ons motor wat in die straat moes slaap. Dit is wel 'n gekontroleerde omgewing, maar 'n mens is nog steeds onrustig oor jou voertuig. Baie dankie vir 'n pragtige plekkie en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Gesin met tieners

Vir seker die moeite werd!

Isolde en haar man het soveel moeite gedoen en ons werklik welkom laat voel. Hulle gaan meer as uit hulle pad uit om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom!

L'Abri
Franco D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D
Saam met vriende

Perfek vir 'n gemaklike en gerieflike oornag. Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie gerieflike en netjiese akkommodasie. Waarde vir geld. Eienaar is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie netjiese, gerieflike plekkie. Baie veilig. Vriendelike ontvangs en diens. Beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Fantasties, kan nie vir meer vra nie.

Alles was fantasties, kan nie vir meer vra nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, spacious fully equipped accommodation. Only drawback are the steps leading down from the street entrance and the on-street parking, albeit on a secure estate.

Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B
Saam met vriende

Dit is so rustig en boomryk, dit voel of jy in 'n paradys is.

Die veiligheid is baie opvallig en het 'n rustige atmosfeer, die voëltjies kom eet hulle kos en vrugte wat vir hulle uitgesit word. Dit is baie goed geleë en is naby die Time Square Sun Arena waar ons Krone 5 gaan kyk het. Alles was voorsien vir die volgende oggend, koffie, beskuit, vrugte en yogurt. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Irene. Dit was 'n voorreg om julle by L'Abri te ontvang.
Isolde

L'Abri
Jacolien S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien S
Gesin met tieners

Baie gerieflik, warm en rustig gebly.

Die eenheid is lekker naby Brooklyn Mall. Ons kon gaan inkopies doen, fliek en rondloop sonder om ver te ry. Die eenheid is toegerus met alles wat jy nodig het, van sjampoe tot skottelgoedseep, warm komberse, koffie en beskuit. Dit was regtig lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Heerlike mense om by mens aan 'huis' te hê.

L'Abri
Carla A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Gesin met tieners

'n Fantastiese ervaring!

'n Wonderlike voorreg wat ons gehad het om by twee uitsonderlike mense se plekkie te kon tuisgaan! Ruim, luuks, stil, veilig, pragtig, warm, skoon en perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leruska V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leruska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike wegbreek vir 'n naweek, vriendelike mense, rustig en veilige area baie naby an als en laastens beveel ek dit aan vir almal.

Het 'n great naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle tweetjies hier te hê vir die naweek Leruska. Dankbaar dat julle dit geniet het.

Liefde-groete

Isolde

L'Abri
Scharika L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharika L
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en veilig!

Ons kom van die platteland af en dit was vir ons veilige skuiling weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly, baie dankie.

Die plekkie is pragtig en prakties ingerig, ons het vir die hele tydsduur kragonderbreking gehad maar die gasvryheid het daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met tieners

Fantasties!

Beste gastehuis wat ons nog ooit by gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Abri se terugvoer

Baie dankie Mimi vir julle goeie terugvoer. Julle 4tjies is ook van die oulikste mense wat ons nog die voorreg gehad het om te huisves.

L'Abri
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Very clean, nicely furnished place with very friendly staff.

I as partly welcomed. I enjoyed my stay with very friendly people and a very clean place. I can recommended this in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Clean, neat and very comfortable accommodation.

The facilities were clean, neat and very comfortable. The owners (and their dogs) are very friendly and accommodating. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie H
Gesin met tieners

Wonderlik.

Dit was wonderlik en net wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia K
Enkelreisiger

Baie nice!

Ek sal L'Abri vir enige iemand aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en mens voel dadelik welkom. Die kamers is baie huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2Y2M3NTJiLTAzOTUtNDE5Ny1iNTY4LTk2ZTc1N2RhMWQzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 278 Auriga Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781767442335 28.238316056101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem