by LaCotte River Chalets | LekkeSlaap
+32

LaCotte River Chalets

Chalet 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n dubbelbed, 'n privaat badkamer met 'n stort en bied 'n uitsig oor die Letabarivier. Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en die chalet lei na 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra.

Huisreëls

Die bestuurder woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word nie toegelaat nie. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n dubbelbed, 'n privaat badkamer met 'n stort en bied 'n uitsig oor die Letabarivier.Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en die chalet lei na 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra

Huisreëls

Die bestuurder woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word nie toegelaat nie. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 4
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 driekwartbeddens 'n privaat badkamer met 'n stort en bied 'n uitsig oor die Letabarivier. Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en die chalet lei na 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra

Huisreëls

Die bestuurder woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word nie toegelaat nie. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra

Huisreëls

Die bestuurder woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word nie toegelaat nie. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Phalaborwa-Giyani, Miami-plaas, Letsitele, 0885, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221ba13e4de503068f0288672bc4222e080c1d552974231ad75438bbd1a72d16844e89ca96cb90ca3787d3cf9d0097effdf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off Phalaborwa-Giyani Miami Farm 0885 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -23.690157557505 30.597086600323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem