LaCotte River Chalets
1 resensie
Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 2
- Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra.
- Chalet 3
- Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra
- Chalet 4
- Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra
- Chalet 1
- Verblyf alleenlik, ontbyt opsioneel esktra
Huisreëls
Die bestuurder woon saam met hulle troeteldiere op die perseel en ander troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Phalaborwa-Giyani, Miami-plaas, Letsitele, 0885, Limpopo
- Geen kinders onder 18