Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladismith Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Ladismith Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anthea H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anthea H
Besigheidsreis

Glad nie soos bespreek.

Die bespreking was vir die blou kamer maar toe die konsultant daar kom was daar vir hom gesê daar is ander mense in die kamer en skuif hulle hom na 'n kamertjie agter die huis wat lyk soos 'n bediende kamer. Daar was geen waterdruk nie, so stort was bykans onmoontlik, en daar was ook nie warm water nie. Die kamertjie was piepklein en lyk asof dit vorige eeu se meubels is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In quiet Ladismith, the Ladismith Manor was a nice venue.

The terrace and the hospitality of owner Alex did it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aanvaarbare opsie.

My verwagting was dat die kamer in die deel op die foto sou wees, maar dit is eintlik nie die geval nie. Die diens was baie vriendelik en die kamer skoon en gerieflik, en in die somer sal die swembad 'n goeie aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jack V
Enkelreisiger

Ladismith after all.

Adequate. Nothing special. Enjoyed the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjiese oorslaapgeriewe.

Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Hy ken die omgewing en het al die mooi plekke aan ons uitgewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie
Gesin met tieners

Gerieflik.

Was ontvang deur 'n baie vriendelike eienaar. Kamers was baie mooi en skoon. Eienaar het na ons gaan slaap het, vir 3 ure met sy vriendinne gesels en ons kon dus alles hoor wat hulle gesels het, dit was steurend op die slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Dankie.

Het lekker oorgeslaap, dit is naby aan alles in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, gemaklik skoon netjies.

Ons was heerlik verras, lekker geslaap TV, WiFi. Gasheer baie hulpvaardig met 'n probleem met ons motorfiets, vir ons als gereël. Puik diens waarde vir geld. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We strongly recommend Ladismith Manor!

We had a great time at Ladismith Manor! The accommodation in first class. Alex is a very friendly, pleasant host that made us a wonderful breakfast. Thank you, Alex!! We had a wonderful stay, and if we're back in the area, we will definitely stay at Ladismith Manor again! The breakfast was amazing and very good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J
Besigheidsreis

Great.

I stayed for 2 nights. The host was friendly and very helpful. The rooms are very nice and clean. I will definitely be staying there again on my next business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ladismith Manor se terugvoer

Many thanks for your glowing review Hein. Much appreciated and hope to see you again.

Kind Regards
Alex

Ladismith Manor
Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-bè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Huis weg van die huis.

In hierdie pragtige ou huis met sy mooi meubels, het Alex ons soos familie laat voel. Geen moeite was vir hom te veel en het ons heerlik saam met hom en 'n vriendin om die eetkamer gekuier. Sy aanbevelings rondom die toerismebestemmings was van groot hulp. Ons het heerlik warm en gerieflik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike ontvangs, heerlike gasvryheid en ontspanne verblyf.

Ladismith Manor is net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad, met die swembad op 'n warm dag 'n addisionele pluspunt. Die joviale Alex se gasvryheid was opreg, en hy het as gasheer uit sy pad gegaan om na al ons behoeftes om te sien. Dis gewis 'n plek waar ons weer sal aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amt S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amt S
Enkelreisiger

Netjies, vriendelik, baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Die eienaars van die gastehuis is baie vriendelik. Dis kamers is ruim en netjies. Die gastehuis is baie goed geleë, binne loopafstand van die sakekern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ladismith Manor se terugvoer

Baie dankie!

Groete,
Alex

Ladismith Manor
Shafiek H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafiek H
Gesin met tieners

Asemrowend.

Sal Ladismith Manor aanbeveel vir enige gesin wat 'n wegbreek nodig het. Die rustige atmosfeer is fantasties. Alex is die beste gasheer ooit en so behulpsaam. Alex laat jou tuis voel vandat jy Ladismith Manor inkom totdat jy dit verlaat. Dit was die mees ongelooflikste vakansie daar. Sal dit vir seker weer boek vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ladismith Manor se terugvoer

Many thanks for your glowing review Desiree, and we look forward to having you and the family stay with us again in future.

Regards,

Alex

Ladismith Manor
Denis B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Fasiliteite goed. Atmosfeer baie gesellig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was baie aangenaam. Alex is 'n uitstekende gasheer en baie behulpsaam. Ontbyt baie goed. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 40, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2M3MGUxLTI1YmMtNDU0Zi04ZDA1LWNlNWU5OTk3NTQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 40 Queen Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.495810486075 21.266481876301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem