LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lady Annie's Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Lady Annie's Guesthouse

Gastehuis
Blackwood
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Blackwood Kamer is uitgerus met soliede Swarthout meubels van George. Dit het 'n knus dubbelbed, 'n TV met DStv, en 'n en suite badkamer met stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oakwood
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Oakwood Kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens in Eikehout. Daar is ook 2 Eikehou-tafels en -stoele, en daar is 'n TV met DStv en 'n kroeg-yskas. Die badkamer is reg oorkant die slaapkamer deur en het 'n bad, toilet en 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Africa
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons African kamer het 2 enkelbeddens met 'n uitsig oor die swembad. Daar is 'n TV met DStv, en 'n en suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wit kamer
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wit kamer het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 mrense, TV met DStv, 'n kas, plafonwaaier, spieël, lessenaar met 'n stoel en 'n mat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rustic
Vanaf R780
per eenheid
Beskrywing

Ons Rustic Kamer het 'n gesellige dubbel en enkelbed - perfek wanneer u as 'n groep vriende saam reis. Daar is 'n TV met DStv, 'n kroeg-yskas, en 'n en suite badkamer met stort, toilet en 'n wasbak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View
Vanaf R780
per eenheid
Beskrywing

Die Mountain View Kamer het 3 gesellige enkelbeddens, asook 'n TV met DStv.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf, maar etes kan versoek word. Die hele huis is beskikbaar vir verhuring oor Desember/Januarie, maar net op 'n selfsorgbasis.

Belasting en Ekstras

Maaltye kan teen 'n klein addisionele fooi bygereken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYmE0ZjViLTYwMmUtNGJkYS1iYzZiLTJjYjk4MjA1MzczZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 166 Botha Street Vrijzee, Goodwwood, N1 City 7460 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.896272005234 18.566556572914
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!