LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lago Verde | LekkeSlaap
+25

Lago Verde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plot 205, Erfdeel 20, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lago Verde is in die buitewyke van Sedgefield langs die N2 geleë.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 slaapareas met 'n skeidingsmuur, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste slaaparea het 'n dubbelbed en die tweede slaaparea het 'n enkelbed. Albei slaapareas is in die leefarea, maar daar is 'n skeidingsmuur om gaste privaatheid te gee.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike stoele en 'n platskerm-TV. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar. Gaste kan hulle troeteldiere saambring indien dit vooraf gereël word.

Sedgefield is 'n uitstekende vakansiebestemming reg deur die jaar as gevolg van die matige klimaat. Doendinge sluit swem, visvang, baarsvang, voëlkyk, plaaslike markte en opwindende gebeurtenisse wat in die dorp plaasvind in.

Slaapplek

’n Bespreking by Lago Verde sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N2, Plot 205, Erfdeel 20, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plot 205, Erfdeel 20, Ruigtevlei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATTDIllUMOZOY0Zni71USJfwAdQyetuW8LbAx9i42iNnDPKE7Iv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) N2 Plot 205, Portion 20, Ruigtevlei 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.022446430979 22.84553420734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!