Lagoon Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Beach is 'n lieflike vakansie-woonstel in die kusdorpie, Milnerton, naby Kaapstad se stadskern. Die woonstelkompleks bied direkte toegang tot die strand en bied 'n uitsig op die berge en oor die see.

Dié smaakvol versierde eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n tweeslaapkamer-penthouse met 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer is met 'n bad toegerus.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n TV. Daar is veilige kelderparkeerplek en 'n swembad is in die kompleks beskikbaar. Ongelukkig is daar nie enige braaigeriewe nie.

Gaste kan die spa, gimnasium, La Mizu Beach Bar, or restaurante in die kompleks besoek. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, kanovaart, en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 920 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za