Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 532 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton en bied 'n uitsig oor die see, die stad en op Tafelberg. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na 'n wegbreek.

Die hotel beskik oor 229 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer. Party kamers het asemrowende see-uitsigte. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n elektroniese kluis, yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die hotel spog met 3 restaurante, ’n spa en 3 swembaddens. Daar is 13 konferensiesale vir sakereisigers en dié venue kan ook vir troues of sosiale geleenthede bespreek word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Lagoon Beach Hotel is sowat 2 km vanaf die Milnerton Gholfklub, 8 tot 10 km vanaf KIKS, die Kunstekaap, en die middestad. Canal Walk en die Century City Konferensiesentrum is slegs 7 km van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Lagoon Beach Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jo-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 532 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 4 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.892077777778 18.483255555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem