Lagoon Breeze Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Breeze Apartment is 'n lieflike dubbelverdieping-woonstel in 'n woonstelkompleks in Knysna. Dié woonstel is sentraal geleë en is slegs 350 m vanaf die Knysna Waterfront met maklike toegang tot winkels, restaurante en gewilde ontbytplekkies.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die onderste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n stoepie waar gaste die uitsig oor Knysna kan geniet. Die boonste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n L-vormige rusbank, 'n eettafel en stoele en 'n TV.

Gray-straat met sy winkels en restaurante en Knysna Winkelsentrum is net om die draai. Knysna bied verskeie doendinge, soos swem, bootvaarte, visvang, voetslaan, gholf en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Breeze Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Breeze Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za