Lagoon Cabanas 10

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Lagoon Cabanas 10 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in Ramsgate Suid. Die eenheid is sowat 50 m van die strand af en 200 m van die hoofstrand en getypoel in Southbroom af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n kombuishoek met 4 stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel met plek vir 4 gaste, 'n platskerm-TV met DStv wat by die eienaar gehuur kan word.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en -stoele en kyk oor die swembad uit. Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis en daar is 'n swembad in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Cabanas 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Cabanas 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R924 R832 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false