We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Lagoon Home | LekkeSlaap
+16

Lagoon Home

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 44, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoon Home bied gerieflik selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Langebaan, net 920 km vanaf die strandmeer. Die huis het 'n uitsig oor die strandmeer in die verte, het 2 kuierareas en braaigeriewe.

Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Daar is 2 badkamers en bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf toegerus en lei na die oopplan-sitarea en -eetarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek word voorsien in 'n motorhuis en 'n onderdakparkeerarea. Die huis is naby winkels en restaurante en ander besienswaardighede soos die Weskus Nasionale Park, Die Strandloper-restaurant en Club Mykonos.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Babiana-straat 44, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 44, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d65335908c3cfd58d4d759d72f12957f0ff3f4d37f25521d73ecdf21188bdcb90169f09a7ecb3dba498956d9b111b735fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag (plek vir 6) 44 Babiana Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.100601097683 18.041909465676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem