LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoon Lodge Guest House | LekkeSlaap
+45

Lagoon Lodge Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cotswoldrylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lagoon Lodge Guest House is oorkant Milnerton/Woodbridge Island se strande en Milnerton Gholfklub. Dit is ook gerieflik geleë naby hoofroetes na die vernaamste besienswaardighede. Engels, Frans, Italiaans, Duits en Afrikaans word hier gepraat.

Dié verblyf beskik oor 7 en suite-kamers. Al die kamers het WiFi, waaiers/verwarmers, 'n kluis, 'n telefoon, TV, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe met ketel en 'n yskas. Elektriese komberse word voorsien in die winter. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het 'n huislike atmosfeer en 'n pragtige tuin met 'n eenddammetjie en sierfonteine. Al die kamers het en suite-badkamers. Ons het enkelbeddens en koninggrootte-beddens. Die swembad word met sonkrag verhit en daar is leunstoele vir jou gerief. Die sitkamer se dekor is die perfekte kombinasie tussen Afrika- en Klassieke styl.

Lagoon Lodge is 'n pragtige grasdakeiendom op 'n veilige eiendom met fantastiese uitsigte op Tafelberg, Leeukop, die strandmeer, Woodbridge Island Vuurtoring en Milnerton Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 5 resensies vir Lagoon Lodge Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Cotswoldrylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cotswoldrylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMDU3NDYwLTQ2NDgtNDU4ZS05ZmUxLWY0OTI1YjRkZDk4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 17 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.878551688541 18.491514314156
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!