Lagoon view - 62 Licorna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon View - Licorna 62 is teen die strand in Umhlanga se Lagoon-rylaan geleë en bied gerieflike selfsorgveblyf in 'n dakwoonstel met 4 slaapkamers en lieflike uitsigte oor die see en strandmeer.

Die dakwoonstel beslaan 2 verdiepings wat na balkonne lei waar gaste al fresco-etes en pragtige uitsigte kan geniet. Daar is 4 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis het 'n oond en stoof, wasmasjien, ketel en broodrooster, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n TV in die woonstel.

Die veiligheidskompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n swembad en braaigeriewe, en het toegang tot Umhlanga se promenade. Dit het die ideale ligging sodat gaste langs Umhlanga se pragtige strand kan gaan wandel.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon view - 62 Licorna sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon View - 62 Licorna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false