Lagoon View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon View is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan die strand en verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, sy eie ingang en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort of stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander toebehore.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Verder is daar gratis WiFi, 'n buitebraai-area, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Lagoon View is net 'n entjie se ry vanaf die strand en SanParks se staproetes. Ons is net 5 minute se ry vanaf die dorp se restaurante en kyk uit oor die Tuinroete Nasionale Park.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za