Knysna Akkommodasie by Lagoon View Villa | LekkeSlaap
+42

Lagoon View Villa

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 1, Phantom View, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lagoon View Villa is 'n moderne selfsorghuis wat net 4 km van Knysna se middedorp af is. Die vakansiehuis is ideaal vir 8 mense wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede.

Die smaakvol versierde huis het 4 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n bad of stort in die badkamers. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met al die nodige toestelle, en die TV-kamer bied sekere DStv-kanale.

Die tweede sitkamer is langs die eetarea en lei na 'n groot stoep met gasbraaigeriewe wat gaste mag gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en gaste is welkom om hul eie kano's en visvang-toerusting saam te bring aangesien Lagoon View Villa stapafstand van die rivier af is.

Lagoon View Villa is net 5 km van die strand by Breton-on-Sea af.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon View Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Lagoon View Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Phantom Pass-weg 1, Phantom View, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 1, Phantom View, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NWUyMGEyLWExYzgtNDVlNy1iNjBlLWIyN2Y3MzBkM2E1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1 Phantom Pass RD Phantom View 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.033509 22.989021
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za