Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon View

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 106 resensies vir Lagoon View
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ansie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend pragtig.

Ons het lekker, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolo L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

My stay was great. We didn't experience any problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met vriende

A very pleasant stop on our journey.

A friendly host with a unit located in an amazing garden with the most spectacular view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik P
Gesin met tieners

Mooi, vriendelik en mooi uitsig.

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M
Saam met vriende

Tranquility.

It is so peaceful and quiet! It was an amazing stay with a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vierna C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vierna C

Dit was te kort. Sou nog die rus en stilte wou geniet.

In my verbeelding was die 19 trappe iets om mee rekening te hou, dit was egter nie te sleg nie, selfs in die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Gesin met klein kinders

Fantastic.

My family and I absolutely loved it there. It is close to the hotel, the beach, and the lagoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met vriende

Goed toegerus.

Heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny W

We thoroughly enjoyed our stay. The unit was clean and tastefully furnished. The view from the unit is beautiful. The area was quiet and peaceful. I would recommend Lagoon View to fellow travellers or holiday makers.

Our host was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Sal beslis weer in daardie omgewing gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our overnight stay.

A pity our stay was not longer. Would definitely like to have stayed longer and to see a bit more of Morgan's Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosiphiwo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwo S
Gesin met klein kinders

It was awesome.

We had a great time. The owners are very helpful. It happened that my husband forgot the phone charger, and the owners assisted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Lekker plek en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri V
Gesin met tieners

Heerlik met 'n baie mooi uitsig.

Skoon en netjies sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Gesin met klein kinders

Was an absolute amazing experience and would recommend it to all my friends and family.

Loved the visit. The owners were friendly and the activities were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

We had a lovely stay at Lagoon View, lovely little cottage.

We were 5 adults. The cottage was large enough and spotlessly clean. Close to the river and beaches. We would recommend this establishment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reviving, Stunning views.

Lagoon view is such a beautiful place, with awesome river views, and the rooms are so clean. The owners Mr and Mrs Erlank are beautiful hosts, we couldn't have asked for a better place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andras And Jacqui C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andras And Jacqui C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and friendly.

Well equipped, clean and comfortable. Friendly hosts and very helpful. The steep stairs could be a challenge for older guests with some arthritis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelethu M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lelethu M
Saam met vriende

Beautiful destination.

Awesome place for a getaway and close to all amenities in town and has a very beautiful lagoon view, would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom P
Saam met vriende

Warm welkom by 'n pragtige deel van SA.

Weens beskikbaarheid is ons opgegradeer na 'n beter eenheid teen dieselfde prys. Skoon, leefbaar en alles wat ons nodig het (behalwe kerse vir beurtkrag). Dankie vir die vriendelike diens en raad oor die omliggende area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Gesin met tieners

We got the bigger flat for the price of the smaller one, and were allowed to stay way after 10:00 when we were supposed to be out.

There was a lot of space, and everything we needed. It was nice to have two bathrooms and the bath was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n mooi uitsig.

Baie mooi en netjies. Gasvrou het ons heeltyd op hoogte gehou van beurtkrag. Baie lekker gekuier en alles wat jy benodig in woonplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur pragtig.

Heerlike blyplekkie maar warm water 'n probleem. Beligting buite saans te min, veral by trappe en na die voordeur van chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint place. Beautiful setting. Lovely place.

Fantastic place. First time visitor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Were nice stay with friendly people.

Very nice place with a very friendly community.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

A quiet place tucked away along the lagoon of Morgans Bay, offering peace and tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanel F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanel F
Gesin met klein kinders

Peaceful and wonderful.

Affordable for such beautiful and lovely home. Was so peaceful. Really had an awesome weekend and the owners was so friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Armand V

Gesinswegbreek.

Was vriendelik ontvang deer die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne S
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Yskas ruik erg na vis. Voordeur kan nie sluit nie. Een bed se beddegoed vol stof en sand van gaping in plafon. Trappe baie styl en ongemaklik, hoewel daar is 'n waarskuwing in advertensies. Geen WiFi, of geen nota of daar WiFi is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great venue on the river.

Will definitely return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met vriende

Birthday trip with a remarkable view and comfortable accommodation.

The place is so close to the beach and has amazing restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle P
Gesin met klein kinders

Great overall.

Awesome host and great accommodation. Will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay for 2 people.

Stunning views of the lagoon and surrounding areas, despite the lagoon being half empty from heavy rains. Lots of birdlife activity. Peaceful and tranquil surroundings. Think we were lucky as there were no other guests during our stay. Very enjoyable. Cozy and comfortable weekend. Would go again, but definitely out of season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neal C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very enjoyable stay with great views and kayaks to use on the lagoon.

Both the owners and people in the village are very friendly. We shopped at the Spar in Kei Mouth village. The owners of the Spar even paid for and collected medicine for us in East London.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Vanaf die aankoms en warm verwelkoming het ons sommer tuis gevoel. Die woonstel is baie goed en smaakvol toegerus met 'n pragtige uitsig oor die lagoon. Ons het gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met klein kinders

Lovely, picturesque unit offering clean, well-maintained accommodation.

Lovely views, friendly owner. Unit is well-maintained with all necessary amenities, clean and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike plekkie om oor te bly en die eienares was ongelooflik akkommoderend en vriendelik.

Ons moes dringend ons planne verander en vroeër reis en sonder enige probleme het die eienaar alles aangepas en ons akkommodasieprobleme uitgesorteer en aangepas. Die eenheid is wonderlik geleë en baie mooi en netjies. Ons sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S
Besigheidsreis

Peaceful and quiet, perfect way to end off a days work.

Next time will definitely stay longer, great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Saam met vriende

Even though it doesn't look over the ocean, it is the best value for money in Morgan's Bay.

Spacious with a beautiful view of the lagoon. Perfect for a small family. Kind and courteous owners. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralna O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralna O
Saam met vriende

100% vir netheid, gerief, ligging, uitsig. Dit is 'n pragtige en smaakvolle plek.

Sal dit enige tyd vir mense aanbeveel. Hoop net dit is beskikbaar vir my as ek weer in daardie omgewing reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna M
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf.

Al het ons 'n ander eenheid gekry as wat ons verwag het, was ons aangenaam verras met die ekstra kamer en badkamer. Die eenheid is baie ruim met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons kinders het die tuin veral geniet. Ons sal definitief Lagoon View aanbeveel en sien uit om weer eendag daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carey C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey C
Gesin met klein kinders

We had the best time! Great location.

We loved the views and the kayaking. Easy access to lagoon. Great accommodation and beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet, very friendly and helpful hosts!

You can use the whole garden and walk down to the lagoon. Rooms with enough space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustig met baie mooi uitsig en als wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Naby alles en die mooiste uitsig as jy braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie-lee P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee P
Saam met vriende

So peaceful, relaxing and fun.

Great hosts, lovely and clean! Loved the canoes and the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Aangename verblyf, goeie ligging en pragtige natuurskoon.

Sal graag weer Morganbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Fees

Uiters gerieflik, rustig met bedagsame, behulpsame eienaars. Ons het dit baie geniet. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Gesin met tieners

Stunning view and beautiful garden setting.

Stunning unit. Very beautiful setting. Elderly people and people with walking difficulties, take note, there are stairs to and from the road to the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryn K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn K
Gesin met klein kinders

Wonderful view and value for money.

Two kayaks available for guest to use on the lagoon. Kids really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Vreedsaam, pragtige uitsig, goeie geriewe.

Die uitsig is die beste, en die geriewe was heeltemaal na wense. Dit was heerlik om op die lagoon te roei, en al die verskillende voëls te sien. Ons sal maklik teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna P
Gesin met klein kinders

Very peaceful and relaxing.

Awesome view and access to river with canoeing available too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nombulelo V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo V
Gesin met tieners

It was nice and quiet.

The place is very cosy but the roof is very low and then it becomes too hot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lekker stil.

Die plek is baie gesellig, maar die dak is baie laag en dan word dit te warm.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piero G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piero G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

No WiFi was a bit inconvenient.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en huislik.

Geen WiFi, was 'n bietjie ongerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, house was clean, we were well received, very peaceful and can be recommended.

Very peaceful, unfortunately the lagoon is dry at this point in time. Bird life is abundant. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Mooi plekkie met pragtige uitsig! Waarde vir geld, vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views.

Friendly owners. Extremely neat and feels like home with stunning view of the water. Nice size deck for a nice braai at night. Our 3 year old was also comfortable and happy in the place. We will be back in the next few weeks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte.

Vriendelike eienaars. Uiters netjies en voel soos 'n huis met 'n pragtige uitsig op die water. Lekker grootte dek vir lekker braai snags. Ons 3-jarige was ook gemaklik en gelukkig op die plek. Ons is oor die volgende paar weke terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Lovely and relaxing for a weekend getaway.

We really enjoyed our weekend getaway and would recommend the establishment to our friends. The setting is beautiful, especially the balcony overlooking the lagoon. The establishment is spacious, clean, had everything we needed and very friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrè V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is sommer baie lekker area om rustig te kuier.

Ons kan net van gulde ontvangs vertel, te midde van redelike reënerige dag. Blyplek is baie netjies, goed gemeubileer, en is goeie waarde vir verblyf tariewe gehef. As weer sou saamspeel, kan strand daagliks besoek, word, omrede binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really relaxing and excellent value for money. Great place to stay!

Really enjoyed our stay at Lagoon View. Beautiful views of the Morgan Bay river 800 m from hotel and beach, nice an quiet. We enjoyed our stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon 100% herlaai!

Heerlike gesellige woonstel met wonderlike uitsig oor die lagoon. Gasvrye eienaars! Kan dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Hierdie was die hoogtepunt van ons hele vakansie. Daar was heerlike visvang geleentheid en geleentheid om te leer kayak (kano). Ons het so lekker gebly, 'n puik waarde vir geld nessie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay thoroughly.

Lagoon view is a cosy home away from home, our stay there was relaxing and the view was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice little place. Great value for money as a stop over. Need more time to enjoy the entire place. Next time I will spend a few days there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Lekker daar oorgebly!

Gerieflike en skoon eenheid met pragtige uitsig op die lagoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt K
Saam met vriende

It was a perfect weekend.

If you need to get away and find yourself and get to know your friends or partner better, this is it. Tranquility and beauty surrounds you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Pragtige ligging, waarde vir geld.

Ligging baie goed, pragtige uitsig op rivier. Netjiese eenheid, alles wat jy nodig het. Die kano’s baie geniet op rivier. Dankie vir heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, ongelukkig net 1 badkamer vir 4 mense.

Ons het baie lekker gebly. Dit was net die badkamer wat ongemaklik was vir die vier van ons. Alida en haar man was baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelaide T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie oulike plekkie met mooi uitsig. Goed ontvang deur agent in die afwesigheid van die eienaars. Later die dag het die eienaars kom kennis maak en verneem of alles in orde is. Ons kan die verblyf aanbeveel, maar dalk kan die trap af na die eenheid vir party bejaardes 'n probleem wees. Bo alles ons het die privaatheid en stilte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Morgan Bay is 'n juweel en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata V
Saam met vriende

Asemrowend en puik.

Baie rustig, mooi en gerieflik. Vriendelike mense en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met vriende

Baie mooi en rustig.

Die verblyf is baie skoon en netjies. Geen klagtes. Jul moet net bietjie meer aan veiligheid spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tony A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, good hosts. Would only make a couple of changes if it was mine, for instance the location of the bathroom and toilet.

The steps down to the location could be a little daunting to older couples and the bathroom location could be a problem to some guests. Excellent hosts and views compensate for any inconvenience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeleen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, sal dit aanbeveel.

Die mooiste plekkie en dierbaarste mense wat die plek besit. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Als netjies en als is daar wat jy nodig het. Uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw P
Gesin met klein kinders

What an amazing weekend!

A lot to do, fishing, horse rides. Remember a kite if the wind allows - a lot of fun. Plenty to see and do if you are an outdoor person. If you want to relax, just stay inside, read, watch a movie and braai! We loved it, would stay a week if we had the time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Onoortreflik!

Heerlike verblyf. Netjies, skoon en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming,quiet and sufficient amenities for comfortable stay.

The accommodation was very comfortable with enough of everything . Could do with a light over the counter the toaster sits on.Very nice high pressure hot shower.Extremely quiet and peaceful. Nice to have use of kayak etc.Would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Rustig en rustic.

Ons het ons verblyf hier geniet, al was dit net 'n vinnige oorslaap op pad Kaap toe. Ons het op die meer geroei met ons aankoms en weer vroegoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met pragtige uitsig.

Die woonstel is baie netjies en ons het niks kortgekom gedurende ons 2 dae verblyf nie. Alhoewel ons gasvrou weens onverwagte omstandighede ons nie kon ontvang nie, het haar man ons vriendelik ontvang en gesorg dat ons niks kortgekom het om ons tydjie daar aangenaam te maak nie. Die rustigheid en die uitsig oor die strandmeer was lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladys M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

Heerlik, rustig, nie misdaad, baie netjiese plek.

Goed toegerus, vriendelike eienaars, baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Plek was meer as wat ons verwag het. Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid van die eienaars is tops. Die roei op die lagoon (met eienaars se kajakke en spane) is besonders. Visse wat spring en voëls wat jag is fantasties. Sal graag weer gaan as ons tyd kry. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen W
Gesin met klein kinders

Beautiful views, comfortable, close to the beach, access to the lagoon, good birding and wonderful, friendly hospitality.

Alede and Johnny are wonderful, warm hosts. Nothing was too much trouble and they really went out of their way to ensure we had a great holiday. We highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig!

Vriendelik ontvang, ons privaatheid gerespekteer, die wooneenheid goed toegerus, kon gratis gebruik maak van eienaars se kajakke om die natuurskoon op lagoon te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect position for a quiet break.

Lagoon View is perfectly positioned overlooking the lagoon, and an easy stroll from the Morgan's Bay beach. From the deck you can watch a pair of fish eagles going about their daily business, flocks of kingfishers and cormorants fishing in the lagoon, as well as a rich variety of other bird life. A large bag of wood was provided for free, and the braai was put to good use.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Onder die 14 plekke in die maand besoek tel hierdie een definitief onder die top 3. Die gasheer Johnny het ons dadelik laat tuis voel, en selfs gehelp om ons bagasie in te dra! Hy het ook onmiddellik 'n dokter vir my vrou gereël (gelukkig niks ernstig nie) in 'n totaal vreemde plek vir ons. Die plek was baie skoon, en die ligging op die rivier onbeskryflik. Lekkerste stort wat ek die hele maand gehad het, met waterdruk soos dit moet wees! Die kamer is ook baie modern en gerieflik uitgelê, met vol DStv, nie net 6 of so kanale nie. Sal Lagoon View enige tyd ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna mens soek.

Ons tydjie by Lagoon View het al ons verwagtinge oortref. Dit bied alles wat mens nodig het en meer. Pragtige uitsig oor die lagoon, rustig en privaat en steeds loop-afstand na die strand en gedeeltes waar dit besiger word tydens vakansietyd. Het lanklaas sulke vriendelike, gasvrye eienaars ontmoet wat ons met ope arms ontvang het. Sal Lagoon View aan enige iemand aanbeveel en self graag weer terugkeer soontoe in die toekoms. Probeer dit en geniet dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette E
Gesin met klein kinders

Heerlik, netjies en skoon!

Heerlike, rustige en netjiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanjay S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjay S
Gesin met tieners

A real value for money holiday with super friendly owners.

At first we did arrive much later than we expected but was met by the super friendly owners. The road our navigator took us through was rugged 4x4 terrain, but once we entered our unit, our entire family was super delighted. Place was much more impressive than we expected. Owners went out of their way to accommodate us, and even lent us canoes. We will be back in a much bigger group. 5 stars through and through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were very friendly.

I was disappointed in this unit. It shows a beautiful view, which it was, but the bedroom especially was very small, accessible through the bathroom and very small and dingy. You also had to walk down a steep slope to reach the unit, not practical for the elderly or small kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik teen 'n goeie prys.

Uitstekend. Sal weer daar oorbly. Aangename gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurina E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon is asemrowend.

Die bestemming se natuurskoon is pragtig, en die omgewing is stil en rustige perfekte omgewing om weer krag te kry om lewe aan te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eienaars. Lieflike plek.

Lagoon View is lieflik, skoon en ten volle toe gerus met meer as wat jy nodig het. Heerlike nagrus op stewige koninggrootte-bed. Uitsig is pragtig oor lagoon, visarende en Crested Crowns te siene. Alida en haar man is uitstekende gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Gesin met klein kinders

Puik!

Die uitsig en gasvryheid sal jou laat snak na jou asem. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss in beauty and warm hospitality.

We had informed Alida that we would be arriving late due to horrific roadworks on the N2 and she commented they would be waiting for us and to travel safely. When we finally arrived, we received a very warm welcome and were shown the unit. It was spotless and very comfortable. Tea, coffee and sugar were available. The view from the deck is as beautiful as the web pictures and it was beautifully quiet - just what we needed to recharge our batteries. The bed was very comfortable and we slept well. We cannot thank Alida and Johnny enough for the wonderful stay we had. We were very tempted just to stay on the deck and contemplate the lagoon. We would love to return when we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Heerlike selfsorg en uitstekende waarde vir geld. Pragtige uitsig op lagoon en braaiplek ook baie gerieflik.

Ons was baie tevrede met alles by Lagoonview. Die TV was 'n bonus en so ook die wasmasjien en ook ekstras soos koffie, tee en suiker! En hout vir braai! En die gebruik van hul kano's op die lagoon. Die eienaars - Johnny en Alida Erlank is baie gasvry en hulpvaardig. Voorwaar 'n selfsorg wat ons hoog sal aanbeveel by ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jg D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met goeie waarde vir geld en die beste kliëntediens van ons hele week se vakansieplekke.

Ons het baie lekke gebly al was dit net een aand. Alles wat ons nodig gehad het was daar en eienaars was so hulpvaardig en vriendelik. Sal enige dag teruggaan, net jammer om so ver weg te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S
Saam met vriende

Good accommodation, owners very helpful and friendly. Very pleasant we had a great time.

Beautiful view and peaceful had a good time and owners were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent over night stay.

Na ons erg ervaring deur Transkei is ons hartlik ontvang toe ons by Lagoon View aankom. Plekkie is pragtig ingerig met meer as wat ons verwag het. Kan eintlik niks uitsonder nie, want dit wat jy sien op die web is dit wat die eienaars aanbied. Dankie dat daar nog sulke eerlike en bedagsame persone is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P
Gesin met klein kinders

Fantastic view and well equipped self catering accommodation.

Second time staying at Lagoon View and it's a great getaway. Easy access to river, for kayaking or fishing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil.

Die mense was baie vriendelik en gasvry. Die plek was skoon en gemaklik vir ons. Daar is 'n huislike gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig met vriendelike eienaars.

Ons is vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Pragtige dek met braaiplek, en hout is voorsien asook melk, koffie, tee en suiker in die kombuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma R
Saam met vriende

Lekker.

Gastehuis-eienaars is baie behulpsaam en gaaf. Plek is doeltreffend ingerig en daar was ekstra's voorsien soos hout/blitz en opwasmiddel wat niks ekstra kos nie en nie by alle selfsorg-eenhede beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful. Wish we had time to braai!

Wonderful destination with beautiful views. Clean and well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pampus Place 241, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTZhN2UzLTI4ZDAtNDgwYy1hMGRjLWIzMjRkYzg4ZTRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 241 Pampus Place Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.702670827446 28.341764443131