Lagoon Views on Thesen Islands
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lagoon Views is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis aan die waterkant van Thesen Island in Knysna. Dit is die ideale, ontspanne vakansiebestemming vir vriende en gesinne.
Daar is 'n hoofhuis en 'n ateljee bo-op die dubbelmotorhuis met slaapplek vir 6 mense altesaam. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers terwyl die ateljee 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer en klein kombuisie het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n opwaskamer, tuimeldroër, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea is lekker ruim en is toegerus met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n sondek wat oor die water uitkyk en 'n braai-area waar gaste kan ontspan.
Lagoon Views het 'n dubbelmotorhuis vir jou voertuie. Dit is 'n veilige omgewing en ideaal vir 'n rustige wegbreek. Daar is heelwat restaurante en winkels beskikbaar op die eiland wat ook binne stapafstand van Knysna se middedorp af is.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon Views on Thesen Islands sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 59
Jaar gelys 8
Ligging
- Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Views on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom