LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoonside - Ontspan | LekkeSlaap
+15

Lagoonside - Ontspan

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lagoonside - Ontspan is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp in die Kaapse Weskus. Langebaan is sowat 'n uur se ry buite Kaapstad en dit is die ideale basis waarvandaan besoekers die Weskus en die talle besienswaardighede in die area kan verken.

Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die hoof-, tweede- en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers. Linne word voorsien. Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke.

Die huis beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die huis het 'n buitebraai en 'n dek. Parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoonside - Ontspan sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Lagoonside - Ontspan
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonside - Ontspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZTIwYmVmLTJlNWQtNGRmOC05NzAyLWQ3NmNjOWI1NTY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.08702 18.03128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!