LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lagoonside - Ontspan | LekkeSlaap
+15

Lagoonside - Ontspan

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Huisreëls:
- Rook is verbode en troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, en geen partytjies of funksies mag gehou word nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb hul eie strandhanddoeke saambring.
- Om ekstra skoonmaakkostes te voorkom, laat asb die perseel in dieselfde toestand as ontvang.
- Geen henne- of rampartytjies word toegelaat nie.
- Aangesien dit 'n residensiële huis is, waardeer ons jou respek vir die eiendom en die bure. Ons laat dus nie luidrugtige partytjies of versteuring in die buurt of in die huis toe nie.

Inkloktye: 15:00 tot 19:00
Uitkloktye: 10:00

Gaste wat buite hierdie tye inklok moet R250 betaal per uur, (of 'n gedeelte van die uur) tot 21:00. Die geld moet met aankoms in kontant betaal word. Geen word ná 21:00 ingeklok nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 geld vir elke bespreking. Dit moet direk aan die agent via elektroniese fondsoorplasing met aankoms of in kontant betaal word wanneer gaste die sleutels kom afhaal. Die breekskadedeposito sal gedeeltelik of volledig binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, afhangende van die skade wat tydens gaste se verblyf plaasgevind het.

’n Breekskadedeposito van R300 word gehef.

Los asb. die eiendom in dieselfde toestand waarin jy dit gekry het om enige addisionele skoonmaakfooie te vermy.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZTIwYmVmLTJlNWQtNGRmOC05NzAyLWQ3NmNjOWI1NTY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.08702 18.03128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!