L'Agulhas Akkommodasie by L'Agul at Agulhas | LekkeSlaap
+16

L'Agul at Agulhas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 8, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R901 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

L'Agul at Agulhas is 'n gerieflike rondawel-strandhuis, stapafstand vanaf die see en het slaapplek vir 4 gaste.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste kan in die sitkamer ontspan, maar let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Daar is 2 braai-areas, een in die tuin en een op die dek met 'n see-uitsig. Die tuin is omhein en troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is.

Gaste kan ontspan, visvang en swem in die rotspoel in L'Agulhas. L'Agulhas is die mees suidelike dorpie in Afrika en gaste moet 'n besoek aan die mees suidelike punt van Afrika heel boaan hulle lysie sit. Gaan klim die vuurtoring uit en bewonder die asemrowende uitsig. Daar is verskeie doendinge, soos restaurante, strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsroetes, visvang, voetslaanroetes, walviskyk, duik tussen skeepswrakke en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Agul at Agulhas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wesselsstraat 8, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R901
per nag (plek vir 4)
Vanaf R901
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 8, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxIE0mjCquH3YcCjTzQXnlraeUB9C6dvCzp2q8gaSaU214TWMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R901  per nag (plek vir 4) 8 Wessels Street L’Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.821407161525 20.02481463684
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za