L'Agulhas Akkommodasie by L'Agulhas Homestay | LekkeSlaap
+15

L'Agulhas Homestay

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir L'Agulhas Homestay
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eryl B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, tidy apartment with superior hosts.

Thanks for a peaceful, no nonsense stay with friendly, caring and helpful hosts. This accommodation can be recommended without any doubt.

Zinia V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinia V
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Rêrig die moeite werd en vriendelikheid van self. Die ligte ontbyt wat ingesluit word is fantasies en alles behalwe lig.

Francia R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francia R
Saam met vriende

Dis soos om by familie te kuier.

Marius en Suria is twee lieflike mense en hulle het ons baie bederf laat voel. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Werner D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

'n Warm, "eie-huis" tipe verblyf.

'n Netjiese, gerieflike kamer met 'n skoon badkamer. Die eienaars (Marius en sy vrou) is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou voel soos ou vriende. Die kamer is in die hoofhuis geleë, so jy voel deel van die gesin. Veilige parkeerarea vir voertuig en 'n pragtige see-uitsig. Internet- en kontantbetalingsopsies beskikbaar by die gastehuis.

Werner D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D

Hartlike verblyf wat soos jou eie huis voel.

Goeie waarde vir geld, baie goed geleë met 'n pragtige see-uitsig. Die kamer en aangrensende badkamer is netjies en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam (laat jou soos ou vriende voel). Die kamer is in die huis geleë so jy voel jouself deel van die huisgesin. Internet- en kontantbetaling-opsies beskikbaar op perseel.

Filipe V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Filipe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Baie lekker. Ons het vir 2 dae rustig hier gekuier. Skoon en netjies. Dankie julle, ons sal weer kom kuier.

Clarissa D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa D
Gesin met klein kinders

Het lekke gebly!

Vriendelike gasheer en gesin.

Janette L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae oorgebly en heerlike ontbyt gekry.

Dit was regtig baie lekker. Het lekker met Marius-hulle gekuier. Kamer is pragtig en gerieflik.

Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 4 , L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWZo8t7XjSksuj1IORteVjPjgQ2yeoF3DCXW839z9uK6ZwIjtSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 8 5 1 5 4 Hoffman Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.822961 20.015383
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za