L'Agulhas Akkommodasie by L'Agulhas Homestay | LekkeSlaap
+15

L'Agulhas Homestay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat die huiseienaar verkies om gesinne en getroude paartjies te akkommodeer.

Kinders jonger as 18 jaar bly gratis.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 4 , L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWZo8t7XjSksuj1IORteVjPjgQ2yeoF3DCXW839z9uK6ZwIjtSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 3 persone) 8 5 1 5 4 Hoffman Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.822961 20.015383
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za