Laguna 43

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Laguna 43 is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë is. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is naby winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Dié woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die ander 2 slaapkamers het afstandbeheer-plafonwaaiers en deel die tweede badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met moderne toebehore, 'n wasmasjien en ysmasjien. Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv-koppelpunt, maar bring asb. jou eie slimkaart en dekodeerder saam.

Die leefarea en hoofslaapkamer lei na 'n patio met gasbraaigeriewe. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en direkte toegang tot die strand. Daar is veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Laguna 43 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Laguna 43 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false