Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 104

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat, Laguna La Crete 104, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laguna La Crete 104 is 'n ruim vakansiewoonstel in Uvongo Beach, Margate. Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste.

Die woonstel is op die boonste verdieping, het lieflike strand- en see-uitsigte en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n kluis vir waardevolle items en die hoofslaapkamer en sitkamer lei na 'n lekker groot balkon. Die ander 2 kamers het elk 'n tripelstapelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. Alhoewel linne, kussings en komberse voorsien word, moet gaste asseblief hul eie handdoeke, toiletpapier, toiletware en skoonmaakmiddels vir die kombuis saambring. Dit sluit opwasseep, skuurders en vadoeke in. Skoon hoë-gehalte linne, matrasse en kussings word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Buite is daar 'n groot patio met ononderbroke see-uitsigte en 'n tafel, stoele en rusbanke met gasbraaigeriewe (gas word voorsien).

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die ontbyttoonbank geniet word. Die volledig toegeruste kombuis het al die nodige toerusting, kookgerei en eetgerei. Die eenheid het ook 'n yskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n aparte diepvrieskas.'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Daar is gratis DStv.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Daar mag slegs op die balkon gerook word en nie in die woonstel nie.

Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en ekstra parkeerplek vir 'n sleepwaentjie is beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike buite-braaigeriewe, swembad en tennisbaan gebruik maak. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangbeheerde ingang.

Die kompleks bied maklike toegang tot Uvongo se strand met sy strandmeer wat deur die waterval gevoed word en haainette. 'n Swembad vir kinders en 'n getypoel is beskikbaar. Gaste kan gaan swem, lyfplankry, branderplankry, snorkel of visvang. Margate bied 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Gaste kan ook die bekende Mac Banana of Wild Coast Casino besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 104 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Laguna La Crete 104
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Ligging

  • Broadway-straat, Laguna La Crete 104, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat, Laguna La Crete 104, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLgM08zHDmQk7H5H9u2uHxBwhYUZarkNxLIN1SuBZ1RRjXcsx4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 5 Selvey Street Laguna La Crete 104 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836450065539 30.393795579363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem